Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrika Ikhayelihle Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Elke kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. 'n Heilsame Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar.

Afrika Ikhayelihle Guest House is in 'n 2 km-radius vanaf verskeie winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Veronique S
5.0
The place is beautiful and clean. Friendly welcome and very hospitable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sebasti P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was uitstekend. Dit was uitstekend gewees, baie vriendelike.
Aug 2024
Johan V
Saam met vriende
5.0
Alles was skoon en netjies en baie gemaklik. Meer as voldoende, baie dankie! Heerlike verblyf met fantastiese gasvryheid.
Jul 2024
Alet J
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en privaat met vriendelike personeel en lekker kos. Fantasties, dankie. Wonderlike, vriendelike personeel en gasheer. Privaat, sonnige, ruim...
Sien meer
Jun 2024
Neels P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike en baie gasvrye eienaar. Waarde vir geld! Verblyf het alle verwagtinge oortref! Gasvry, netjies en skitterend ontbyt!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink Afrika Ikhayelihle Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang