Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrika Pearl Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Afrika Pearl Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Baie aangenaam.

Baie aandag gegee aan detail, super netjies en skoon, sal onvoorwaardelik aanbeveel.

Albert C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Gemaklik.

Baie lekker gebly, WiFi is fantasties en baie behulpsaam.

Millie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie V

Sal weer daar bespreek!

Het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het, is daar!

Stephanus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus S

Amazing.

Great stay and the hosts are the best ever.

Randall C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall C

I would definitely go stay with them again!

Friendly people who welcome you like a family member.

Desiree D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D

Beautiful, neat and safe.

My stay at Afrika Pearl was absolutely amazing! The couple (owners) are very kind and friendly and they most certainly go out of their way to make you feel at home. The place is very neat and tidy with a gorgeous garden. Would most definitely recommend this BnB. May god bless this couple and their business.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Good afternoon Desiree
Trust you are doing good and thank you so so much for your fantastic review. What a pleasure it was to host you and hope you will be back in the near future.
Have a wonderful day.
Warm Regards
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Laetitia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Puik, puik, puik.

Die 4 mans wat daar gebly het vir 4 nagte sê hulle het nog nooit in al die jare wat hulle by plekke bly sulke goeie diens ervaar nie. Christelle het uit haar pad gegaan om dit vir hulle gemaklik en lekker te maak. Beslis 'n plek waar hulle weer sal kom bly!

Hendri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri B

Granite Grey - gerieflik, netjies, vriendelike diens en mense.

As ek net 1 aanbeveling kan maak, is dit net 'n ekstra rakkie vir bv. badkamersakkie, verder was alles op perfek.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Hendri
Hoop dit gaan goed jou kant en dankie vir die aanbeveling, gaan definitief daarvan werk maak vir ekstra rakkie.
Geniet jul naweek en hoop ons sien julle weer een of ander tyd in die toekoms.
Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Anita W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Pleasant, quiet stay in a country town.

Luxurious bedroom with door onto patio and garden is the highlight.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

So bly julle het jul tyd hier geniet en baie baie danie vir die wonderlike "review" waardeer dit opreg.
Mooi aand vir julle.

Afrika Pearl Guesthouse
Melinda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G

Vreeslike vriendelike gashere. Was baie lekker stil en "cozy" plek.

Sal dit definitief aanbeveel.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Melinda
Hoop dit gaan goed jou kant en baie dankie vir jou wonderlike boodskap - waardeer dit opreg.
Ek hoop ons sien jou weer in die nabye toekoms.
Geniet jou aand.
Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Magdelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelle C

Amazing, gasvry, netjies, rustig en veilig! Woorde is te min om hierdie kuier te beskryf.

Ek was 'n bruid by hierdie gastehuis vir ons troue en mens kan nie vir beter vra as om hier te woon nie. Soveel geleentheid vir die perfekte foto's, die rustigheid en gasvryheid wat ons ontvang het was ongelooflik! Die gashere is fantasties en doen hierdie met soveel passie en daarom sal ek persoonlik hierdie plekkie vir einge geleentheid aan elke persoon voorstel! Absoluut waarde vir geld!

Hans W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Baie lekker gebly.

Die kliënte diens was uitsteekend. Sal anbeveel aan almal en sal as dit nodig is altyd daar gaan bly.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir jul fantastiese resensie en sien uit om julle weer huisves.

Afrika Pearl Guesthouse
Kyle R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle R

Comfortable, private and convenient.

Great guesthouse and hosts.

Liezel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Chistelle was onsettend behulpsaam en gasvry, ons kom defnitief weer!

Annelien V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Uiterse goeie diens en rustige omgewing geskep deur die gasvrou.

Vriendelike, hulpvarende gasvrou. Gerieflike kamer met silwerskoon beddegoed. Enige mens voel meer as welkom by hierdie unieke huis veral na 'n vermoeiende dag se werk.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Annelien
Voorspoed vir 2021 en hoop dit gaan goeie jaar vir jou wees.
Plesier gewees om jou te kon huisves en ontmoet en baie dankie vir my fantastiese resensie - waardeer dit baie.
Bly veilig en gesond en hoop om jou weer in the toekoms te kan huisves.
Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Mariza O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza O

Great!

Ons het een nag oornag by Afrika Pearl Guesthouse. Dis volledig toegerus en skoon, met vriendelike diens van die gasheer. Sal weer hier bly.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Mariza,

Dit was absoluut ons plesier gewees en hoop om julle weer in die toekoms te sien en te kan huisves. Sal graag vir julle meer wil wys van Paarl en omgewing - met volgende besoek! Dankie vir die pragtige "Review" ons waardeer dit baie. Geniet jul naweek.

Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Keenon M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenon M

Perfect place to stay no matter the occasion.

Afrika Pearl is the perfect place to stay at, it's close to the most wonderful restaurants and grocery stores. The atmosphere and surroundings was perfect.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Keenon
Dit was ons voorreg om julle hier te kon huisves en ons sien uit om jul weer te kan huisves, julle was puik gaste.

Afrika Pearl Guesthouse
Ryan C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C

Absoluut perfek!

Christel en Johan was net te wonderlik. Heel vriendelik en aangenaam. Ontbyt was absoluut amazing gewees en die kamer pragtig! Afrika Pearl, 'n moet as jy in Paarl gaan bly!

Gustav S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

A very peaceful and quiet place.

Will definitely return to one of our best accommodations with great hosts.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Hi Gustav,
Baie baie dankie en vir ons 'n groot plesier gewees om julle te kon huisves en te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer en baie sterkte, voorspoed vir 2019.
Vriendelike groete,
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Christo G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Baie gerieflik, netjies en vriendelike diens.

Ons het in Granite Grey eenheid gebly en was baie tevrede met die skoonheid en netheid van die eenheid. Dit het alles gehad wat ons benodig en die ligging is baie sentraal in Paarl. Die eienaar was baie vriendelik en ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Sal Afrika Pearl definitief aanbeveel!

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Christo,

Baie dankie waardeer jou resensie ek hoop om jul weer te kan huisves in die nabye toekoms.
Sterkte vir die week.

Vriendelike groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Joha C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joha C

Baie baie goed.

Lieflike plek en vriendelike personeel.

Sharon D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Fantasties, lekker gekuier.

Ons het heerlik gekuier, dit was net veels tekort.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Beste Sharon,

Dit was ons plesier gewees, hoop regtig julle kom weer kuier.

Vriendelike groete,
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Louise B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

What a wonderfully warm and welcoming experience we had. We will certainly return.

A very well run establishment that is managed with love and care. We loved every minute of our stay. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n heerlike, warm en verwelkomende ervaring. Sal terugkeer.

'n Instansie wat met liefde en sorg bestuur word. Het elke oomblik geniet. Hoogs aan te bevele.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wilfried R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R

Home from home, the best conclusion of our trip, we could have hoped for.

We were welcomed like a royal family. I think that we got even the royal suite as parents. We were ever so welcome, the breakfast was a reason to get up for. So delicious. We will be back, when we ever get back to Paarl.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Good afternoon Wilfried and family
Thank you so much for your kind words and it was our pleasure hosting you and your beautiful family. We hope to see you in the near future and regards to them.
Have a wonderful week.

Kind Regards
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Christie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie O

Huis weg van die huis af.

Ons het ons verblyf as gesin werklik terdeë geniet en Christelle en Johan het ons werklik tuis laat voel.

Afrika Pearl Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Christie,

Dit was 'n plesier om jou te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Sterkte vir die res van die jaar en groete by die huis.

Vriendelike Groete
Christelle

Afrika Pearl Guesthouse
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriotstraat 20, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWQyZWM1LTIxMjItNDZhMS04NGI0LTlkOTZkMGVhNGUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 20 Patriot Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.741610593069 18.966078758212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang