Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrika Pearl Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris O
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie aandag gegee aan detail, super netjies en skoon, sal onvoorwaardelik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Baie lekker gebly, WiFi is fantasties en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal weer daar bespreek! Het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Amazing. Great stay and the hosts are the best ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Randall C
1 nag
5.0
Nov 2023

I would definitely go stay with them again! Friendly people who welcome you like a family member.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Beautiful, neat and safe. My stay at Afrika Pearl was absolutely amazing! The couple (owners) are very kind and friendly and they most certainly go out of their way to make you feel at home. The place is very neat and tidy with a gorgeous garden. Would most definitely recommend this BnB. May god bless this couple and their business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Afrika Pearl Guesthouse
Good afternoon Desiree Trust you are doing good and thank you so so much for your fantastic review. What a pleasure it was to host you and hope you will be back in the near future. Have a wonderful day. Warm Regards Christelle

Laetitia V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Puik, puik, puik. Die 4 mans wat daar gebly het vir 4 nagte sê hulle het nog nooit in al die jare wat hulle by plekke bly sulke goeie diens ervaar nie. Christelle het uit haar pad gegaan om dit vir hulle gemaklik en lekker te maak. Beslis 'n plek waar hulle weer sal kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Granite Grey - gerieflik, netjies, vriendelike diens en mense. As ek net 1 aanbeveling kan maak, is dit net 'n ekstra rakkie vir bv. badkamersakkie, verder was alles op perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Afrika Pearl Guesthouse
Hi Hendri Hoop dit gaan goed jou kant en dankie vir die aanbeveling, gaan definitief daarvan werk maak vir ekstra rakkie. Geniet jul naweek en hoop ons sien julle weer een of ander tyd in die toekoms. Vriendelike groete Christelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriotstraat 20, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWQyZWM1LTIxMjItNDZhMS04NGI0LTlkOTZkMGVhNGUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 20 Patriot Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.741610593069 18.966078758212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang