Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrikan Sunset

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue Plaas 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrikan Sunset is in die hartjie van die Waterberg-biosfeerreservaat geleë, 22 km vanaf Vaalwater en 211 km vanaf Pretoria. Hierdie lieflike lodge bied asemrowende uitsigte oor die savanne, waar gaste die stilte van die bos kan geniet met die opwinding om baie wild en voëllewe te sien.

Gerieflike verblyf word in 6 kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit, middagete en aandete is beskikbaar wat Spaanse kookkuns en tipiese Afrika-geregte kombineer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die lodge bied 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek, asook strategies geplaasde voëlkykblindings vir die ywerige voëlkyker.

Boonop is daar baie verskeie doendinge beskikbaar soos wildritte en begeleide staptogte of jy kan 'n perdry deur die savanne bespreek, 'n besoek aan Welgevonden Wildreservaat vir 'n Groot Vyf-wildret, wat die lodge teen 'n klein fooi kan reël. Gaste kan ook Eventeria Wildpark besoek en doendinge in die area geniet, soos bergfietsry en roetedraf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Borja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bellevue Plaas 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Afrikan Sunset het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue Plaas 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452c54a9a9be3a96be4b9cb7e1b934d5294555fdd8e0ecb8feb7f75c384d157cf7ba35ccee8d04d6c09afa37a06934a95a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Bellevue 99 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.229902568359 28.277724494842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang