Afrikaroo Bush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Afrikaroo Bush Lodge bied 3 lieflike selfsorg-vakansie-eenhede wat 20 km voor Three Sisters op die N1 geleë is en het slaapplek vir tot 12 gaste in totaal.
Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en hulle bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en 'n patio met braaigeriewe.
Bedags kan gaste 'n verskeidenheid voëls en plaaslike wild vanaf die dek waarneem wat oor 'n tak van die Buffelsrivier uitkyk. Aktiwiteite wat by Afrikaroo beskikbaar is, sluit bergfietsry, draf, stap, voëlkyk en lees in.
Die grondpad wat na Afrikaroo lei, is geskik vir 4x4 voertuie en bakkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Afrikaroo Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang