Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique du Sud Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Danie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker rustig omgewing en lekker geslaap. Lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het oorgeslaap om 'n begrafnis by te woon. Dit is 'n rustige, veilige, netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronike S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Friendlik en netjies. Ek het baie lekker gebly in Afrique du Sud Guesthouse. Die diens was flink, vinnig en vriendelik. Die kamer was baie netjies en ek kon maklik beweeg om alles te bereik. Die omgewing was net so netjies, met 'n mooi tuin, lekker lapa, en netjiese skure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel K
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Heeltemal voldoende vir iemand wat plek soek om oor te slaap. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Lekker gebly. Ons het net een aand oorgebly, weens ons seun wat die Saterdag rugby gespeel het. Ons het in 'n plek gebly met een kamer en badkamer. Was goed ingerig gewees. Tannie het ons vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tlou David K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

It is a perfect guest house. Very great and four-star status.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belia M
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Joey was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Ons het baie lekker oornag by Afrique du Sud.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Emmie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Vriendelike diens, skoon, veilig. Ek my suster & dogter het in kamer 1 oorgeslaap. Die kamer en badkamer is een oop vertrek met 'n kas wat die badkamer- en slaapgedeeltes skei. Dit het ons glad nie gepla nie omrede ons mekaar privaatheid gegun het. Ons het baie lekker in die bloedige hitte daar oorgeslaap met die lugversorger wat ons heerlik koel gehou het veral deur die aande. Die kamer was ruim genoeg en besonders skoon en netjies. Joey se gasvryheid is uit die boonste rakke en sy het seker gemaak dat ons 100% is. Ons kamer en geriewe wat beskikbaar was, was genoeg om aan ons basiese behoeftes te voldoen, ons sal beslis weer met geleentheid daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Vriendelik, netjies en skoon. Baie vriendelike gasvrou. Netjiese kamer wat skoon en vars is en alle noodsaaklikhede is beskikbaar in die kamer. Beslis die moeite werd en jy sal nie spyt wees om daar te oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 33, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjI1OTAyLTdmYWYtNDFhOS1hZTk2LWQxOTkyNDE4MWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 33 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513556931172 28.711899518967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang