Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique du Sud Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 33, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrique du Sud Guesthouse is in die dorp Mookgophong (voorheen bekend as Nabbomspruit) geleë. Dié gastehuis is 45 km suidwes van Mokopane/Potgietersrus en die ideale oorstopplek op pad na Botswana, Zimbabwe en die Kruger Wildtuin.

Afrique du Sud bied luukse verblyf teen bekostigbare pryse. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met plaaslike kanale. Geniet 'n heerlike ontbyt by die lapa met 'n uitsig oor die welige, mooi tuin. DStv is in die gemeenskaplike sit-area beskikbaar.

Mookgophong is 'n bekoorlike en florerende dorp aan die voet van die Swaershoekberge. Dit word omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne. Die bosveld-klimaat en aanloklike oorde in die omgewing lok vakansiegangers regdeur die jaar. Daar is 'n aantal warmwaterbronne, asook voetslaanroetes waar besoekers die unieke bosveld-flora van die Waterbergdistrik te sien kan kry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Danie S
5.0
Lekker rustig omgewing en lekker geslaap. Lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker rustig.
Aug 2024
Rita V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het oorgeslaap om 'n begrafnis by te woon. Dit is 'n rustige, veilige, netjiese plekkie.
Apr 2024
Ronike S
5.0
Friendlik en netjies. Ek het baie lekker gebly in Afrique du Sud Guesthouse. Die diens was flink, vinnig en vriendelik. Die kamer was baie netjies en ...
Sien meer
Feb 2024
Tlou David K
Besigheidsreis
5.0
It is a perfect guest house. Very great and four-star status.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Wessel K
4.8
Goeie waarde vir geld. Heeltemal voldoende vir iemand wat plek soek om oor te slaap. Vriendelike en hulpvaardige diens.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7de straat 33, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Afrique du Sud Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 33, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjI1OTAyLTdmYWYtNDFhOS1hZTk2LWQxOTkyNDE4MWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 33 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513556931172 28.711899518967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang