Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Corli G
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlik en netjies. Baie lekker, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Afrique Guest House
Baie dankie.

Carien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gerieflik en netjies. Ons is op die nippertjie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Afrique Guest House
Baie dankie was 'n groot plesier maak maar weer so. Afrique groete

Alta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Veilige omgewing, vriendelike ontvangs. Veilige en stil omgewing, gerieflike verblyf, en lekker naby die mall. Love die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Afrique Guest House
Baie dankie Alta.Waardeer.

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Hoogs aanbeveel vir verblyf in Upington. Vriendelike en behulpsame gashere. Baie netjiese en skoon verblyf met al die nodige kombuistoebehore. Netjiese tuin en skoon swembad vir gaste se gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Buiteligte pla. Alles is perfek vir oornag maar die ligte by parkering het in ons eenheid ingeskyn en die vertrek was daglig gedurende die nag. Dik gordyne is moontlik die oplossing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Neels R
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2021

Goed geleë. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elouise T
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2016

Baie teleurstellend. Teleurstellend en heeltemal te duur vir wat jy kry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Budgie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2014

Ons verblyf by die gastehuis was buitengewoon goed en die eienaars is wonderlike mense. Alhoewel ek 'n hondeliefhebber is, is my enigste klag dat die honde 'n bietjie mors op die grasperk, en dus moet jy 'n bietjie versigtig trap. Verder kan ek met sekerheid sê dat die verblyf en gasvryheid buitengewoon is. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2014

Goeie diens! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2014

Good accommodation for a weekend. The accommodation is very well equipped and the service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxYzc3ZWEyLWU5YTMtNDhjNi04MGI0LWQ2MGUyOTU4MjZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 30 Camp Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-00:00 10:00 -28.448788999262 21.251120567322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang