Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Karoo Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Daleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasies. Baie lekker, eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Hallo Daleen. Dit was heerlik om julle te ontvang en dankie vir julle besoek. Groete, Jasper & Jomi

Jeanette C
1 nag
5.0
Apr 2024

Sorgvry en rustig. Goed toegerus. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabè H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

100% goeie diens! Ons het by baie B&B's en gastehuise gaan oorslaap, maar vi Afrique Karoo Lodge gee ons 10/10! Alles daar was onbeskryflik mooi, skoon en hulpsaam. Die tannie se ontbyt was van die hoogste gehalte! Ons sal sonder twyfel weer daar gaan oornag as ons weer daar rond is️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netjies, skoon, als wat jy benodig vir 'n nag se oorslaap. Skoon en netjies, goed toegeruste kombuis. AC werk baie goed in die hitte. Matras bietjie hard, maar dis maar persoonlike voorkeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Hallo Marelize, Dit was lekker om julle te ontvang en baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons hoop dat ons weer in die toekoms kan kontak maak. Wonderlike 2025 Jasper & Jomi

Fred K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Aangenaam en gerieflik. Gerieflik, netjiese en goed toegeruste eenheid vir oornagverblyf. Akkommodeer al ons spesiale behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Fred, dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Dankie dat julle ons oornagverblyf goed gevind het. Dit is vir ons 'n riem onder die hart! Mooiste wense vir 2024.

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Rustig met al die nodige geriewe. Heerlik gebly met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Dankie Mariana, Dis 'n heerlike vars briesie. Baie groete, Jasper & Jomi

Elsa F
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2024

Die plek was net hoes, maar ek het onveilig gevoel. Die dorpie is baie verwaarloos en ek het nie baie veilig gevoel nie. Die plek was skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Elsa, Ja, ons hoor en verstaan. Ons werk daaraan. Groete, Jasper & Jomi

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Des 2024

Nie weer nie. Binne netjies, maar die direkte area is 'n gemors. Heeltyd deur bedelaars gepla.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Hallo Jacobus, Baie dankie vir julle verblyf. Ja, ons probeer om 'n beter omgewing te skep, maar dis 'n uitdaging. Groete, Jasper & Jomi

Annelie F
1 nag
5.0
Des 2023

Het sommer tuis gevoel na die vriendelike verwelkoming. Aankoms was so verwelkomend. Aangename gasvrou en die plekkie was net reg vir 'n lang reis se oornagverblyf. Baie netjies met al die nodige goed. Lugverkoeling en TV was reeds aan. Uitstekende en vriendelike diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very pleasant. Marie is an amazing hostess, a very friendly, professional and helpful lady. It was a very pleasant stopover. The premises were very clean, well maintained, kitted and decorated, and with air conditioning, in a quiet part of town, just what was needed after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Afrique Karoo Lodge
Jonathan, so grateful for this kind and pleasant review! More than any guesthouse owner would have wished for. I hope you really have a wonderful holiday and we wish you and your family a very prosperous 2024. Karoo greetings, Marie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0e3f384eb8f717fc773ee1af02dc2f026f8c8fa8951c3f6095f23c4ab94f76b4c2475302778763f970e5f2871d85e680c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 East Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.973965648512 22.132412612269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang