Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Karoo Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrique Karoo Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Carnarvon in die Noord-Kaap en is die ideale oornagplekkie vir sakereisigers.

Die eiendom bied slaapplek in 5 eenhede wat elk 3 of 4 gaste kan akkommodeer. Die eenhede het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een van die eenhede se badkamers het 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid se kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die slaaparea en toegang tot WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n stoep met buitemeubels en privaat braaigeriewe.

Die eenhede word elke weeksdag skoongemaak en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Daleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Baie lekker, eienaar is baie vriendelik.
Des 2024
Jeanette C
5.0
Sorgvry en rustig. Goed toegerus. Vriendelike diens.
Apr 2024
Elsabè H
Saam met lewensmaat
5.0
100% goeie diens! Ons het by baie B&B's en gastehuise gaan oorslaap, maar vi Afrique Karoo Lodge gee ons 10/10! Alles daar was onbeskryflik mooi, skoo...
Sien meer
Mrt 2024
Marelize G
Saam met lewensmaat
4.4
Netjies, skoon, als wat jy benodig vir 'n nag se oorslaap. Skoon en netjies, goed toegeruste kombuis. AC werk baie goed in die hitte. Matras bietjie h...
Sien meer
Des 2024
Fred K
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam en gerieflik. Gerieflik, netjiese en goed toegeruste eenheid vir oornagverblyf. Akkommodeer al ons spesiale behoeftes.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Afrique Karoo Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: East-straat 5, Carnarvon, Noord-Kaap, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff0e3f384eb8f717fc773ee1af02dc2f026f8c8fa8951c3f6095f23c4ab94f76b4c2475302778763f970e5f2871d85e680c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 5 East Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.973965648512 22.132412612269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang