Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrovibe Beach Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Afrovibe Beach Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Este O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este O

Ervaring was uitstekend en diens puik.

Ons was tevrede met alles. My jonger dogter het die speelarea geniet en die ouer een die WiFi. Plek was baie goed ingerig.

Dries P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries P

Ligging is goed, sal weer oorbly, as daar nie weer 'n groep is wat lawaai.

Het lekker gebly, maar daar was 'n groep oorsese studente wat tot in die oggend ure lawaai gemaak het. Ek moes hulle gaan stilmaak, kon nie slaap nie.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4791bddd95f350f96ed1a18f6313c78e58e04056a9bd3560e09eb69ceaa71d83175e7386e41aae5592a9a8606b1cb4fcba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 53 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0352886 22.808887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang