Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrovibe Beach Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrovibe Beach Lodge is 'n gastehuis wat 'n perfekte bestemming is vir diegene wat 'n ontspanne, gemaklike ruskans soek. Dit is binne 80 m van een van die ongelooflikste dele kuslyn in die Tuinroete geleë en dien as 'n huislike en rustige basis vanwaar jy die vele en uiteenlopende besienswaardighede regoor die streek kan verken.

Gaste het die keuse van 3 uniek ontwerpte en gemeubileerde eenhede met slaapplek wat wissel van 2, 4 en 6 gaste per eenheid. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word asook 'n stapelbed. Die eenheid het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bykomende kamerkenmerke sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, gratis WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike rusbanke en 'n eetarea in.

Hierdie eiendom spog met 'n ruim agtertuin met 'n swembad, omring deur swembadstoele. Dit het ook braaigeriewe tesame met 'n buitelug-vermaakarea met stoepmeubels.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afrovibe Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4791bddd95f350f96ed1a18f6313c78e58e04056a9bd3560e09eb69ceaa71d83175e7386e41aae5592a9a8606b1cb4fcba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 53 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0352886 22.808887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang