Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal 411 Holiday Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marco K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Rustig en naby als. Het baie lekker gebly. Als was mooi op sy plek en baie gemaklik. Net die hoofslaapkamer se bed is baie hard en ongemaklik, maar dalk voel almal nie dieselfde nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Pragtige uitsig, netjiese verblyf, vriendelike mense. Die verblyf was net soos geadverteer. Plekkie is baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Baie vriendelike en hulpvaardige mense. My tegnici is altyd meer as tevrede. Dit is ons derde keer dat ons by Afsaal boek. Heerlike ruim en baie sentraal geleë. Uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Afsaal 411 Holiday Flat
Baie dankie, dit is net n plesier om julle mense hier te kon he.

James N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

We had an awesome time and everything was up to standard. Shops an everything else is so convenient. Place was so clean. With a beautiful view every morning wake up to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Netjies, modern, pragtige see-uitsig. Dit was net wat ons nodig gehad het. Klein en netjies met al die nodigste goedjies. Reg oorkant 'n winkelsentrum met 'n Checkers en apteek, en stapafstand van die hoofstrand. Bad en stort wat noodsaaklik is as mens 'n babatjie het. Die moderne eenheid maak dit maklik om dit netjies en skoon te hou. Die vensters moet net na gekyk word, dit maak 'n vreeslike geraas as mens dit oop en toe maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Afsaal 411 Holiday Flat
Dankie Helena, Ek is bly julle het dit geniet. Die vensters het 'n levertjie op hulle as jy dit oop of toe maak moet jy dit druk anders maak dit 'n erg geraas, asof dit vas haak.

Petrea D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Ontspannend. Geriewe en slaapplek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Was baie lekker en rustig. Veilig en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Afsaal 411 Holiday Flat
Dankie Pieter. Bly julle het dit geniet.

Amelia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Ons het baie lekker gebly die woonstel is baie netjies en skoon die winkels is letterlik net oor die pad. Baie netjiese woonstel. Die Funland is langs die woonstelblok en dis baie gerieflik vir ouers met klein kinders en daar is ook n pragtige see-uitsig. Ons sal dit beslis aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Awesome! Seaview, quietness, privacy and the safety feeling, and the at-home feeling was just awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nandi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Dit was baie lekker om rustig by die see te kon afsaal. Dit was baie lekker om rustig te kon verkeer by die see naby aan alles, ons plek was baie mooi en daar is baie moeite en liefde in die plek gesit om dit tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5af43a2cb1087e292939f52b759df9afa1bf5c60b60ce61fe0821265b183144cd1f25168b34460f1d4e0a8407a6693134b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.056037450351 30.884651720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang