Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Afsaal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anya O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya O

Plaasatmosfeer met die allerliefste uitsig.

Afsaal Cottage is een van ons gunsteling plekke om te bly in Trekoskraal.

Nicole C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Lekke gebly!

Baie lekker gebly al was dit net een nag. As jy wil wegkom van die stad en soek stilte en natuur, is dit die plek vir jou! Dit is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Ons was bederf met melk, kaas en beskuit. Ons sal beslis weer bespreek vir langer volgende keer!

Jaco F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Heerlik gerus en met vrede omsingel.

Ek was baie welkom ontvang met tuisgemaakte kaas en vars melk. Uitstekend.

Annette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Hier kan jy met alle geriewe totaal afskakel!

Pragtige uitsig oor die see en veld. Lekker rustig en salig. Huisies is baie goed toegerus en die mense bederf nog met ekstras. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Pierre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Fantastic place, views, etc.

Padstall has friendly staff end nice products. The cottage was very clean and neat, and my 2 doggies enjoyed themself in the fynbos. Recommend it highly.

Henry M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Absoluut fantastiese plek.

Wat 'n fantastiese plek. Ons kan dit beslis aanbeveel. Alta, dankie vir al die bederfgoedjies. Julle is engele.

Rulet S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulet S

Excellent value for your money. Afsaal staff is friendly.

Excellent value for money.

Liesel L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel L

Werklik 'n afsaal-plek vir rus en siel met die mooiste uitsigte en sonsondergange oor die see.

Wat 'n heerlike verrassing was dit om by Afsaal-padstal vir Alta te ontmoet met 'n sak vol heerlikhede en eetgoed uit die winkel. Ons het sommer dadelik 'n heerlike middagpiekniek uitgepak en uitgekyk oor die vlakte tot by die see daar onder. Ons is 2 susters wat grootgeword het op 'n plaas en was die stilte en rustigheid vir ons heerlik en ontspannend. Met die kragonderbreking (loadshedding) die 2 aande kon ons die pragtige sonsondergange oor die see geniet en daarna die mooiste sterrehemel kyk. Die huisie is pragtig ingerig met die mooiste houtwerkmeubels en pragtige dekor. Die bederf van 2 badkamers was heerlik en die privaat uitsig vanaf die porseleinbad na 'n binnehof met plante is waarlik romanties vir 'n volgende romantiese wegbreek. Onthou net asb. om vir Alta te vra oor die gas geyser en of dit aan is. Gelukkig weet ons darem van gasbottels en die aansit daarvan. Ons sal beslis weer hier kom bly as ons in die omgewing kom kuier.

Wilma V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Uitstekend.

'n Rustigheid en sielsverrykend. Wens ons kon langer bly.

Jo O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo O

Peaceful West Coast breakaway.

We had such a lovely stay at Afsaal. One night wasn't enough. We sat on the porch with that beautiful view the whole time, watched a magnificent sunset and then a full moon rise. Saw the many birds enjoying the garden in front of the porch. Alta spoilt us with delicious preserves and bakes from the padstal next door. Our dogs loved it there, just note to bring tick repellent during tick season. Will definitely return.

Fanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie rustig in 'n baie mooi omgewing.

Die verblyf is uitstekend en die mense wat die plek bestuur en onderhou nog beter. Ons was bederf met eet- en drinkgoed wat gratis veskaf word. Die kaas was uitsonderlik met die platbrood daarby. Die Sondagete by die padstal was uitstekend en die mense wat dit alles moontlik maak is so vriendelik en hulpvaardig en weet vir seker hoe om die beste kos voor te sit. Ek sal vir seker weer daar gaan ontspan. Baie dankie aan almal wat dit so 'n onvergeetlike ervaring help maak het.

Bertus D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Sal beslis weer daarheen gaan!

Perfekte Ligging! Perfek vir honde! En die feit dat jy 'n padstal langs jou het hoef jy nêrens te ry vir kos nie!

Christelle G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Gerieflik.

Ons het baie lekker by Afsaal gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Leon B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Very nice place

The signal there are very bad. Every thing you need is there and some more. Very friendly people.

Hendriko N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriko N

Uitstekend! Was regtig baie lekker!

Die bederf eetgoedjies was baie lekker en ons het dit baie waardeer!

Alain S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain S

Baie heerlik.

Beste plekkie ooit! Stil en rustig.

Jeanri W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri W

Heerlik gasvry.

Een van die plekke waar ons die meeste welkom gevoel het. Mense baie gasvry. Huisie is goed toegerus en privaat. Die uitsig is fantasties. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Mc L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mc L

Puik akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief.

Vriendelike diens. Die plekkie het als wat nodig is. Ook verras met heerlike, selfgemaakte kaas, brood en vars plaasmelk. Sal beslis weer gebruikmaak van Afsaal Cottage.

Morné D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Asemrowende mooi ligging en ideale wegbreek van die daaglikse gejaag. Doodstil, gerieflik, skoon, netjies en opgesien om huistoe te gaan.

Is beslis weer terug!

Samantha K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Absoluut asemrowend, rustig. In natuur, met die see onder wat na jou wink.

Die ekstras was 'n welkome verrassing. Alta, haar man en die honde het ons rêrig tuis laat voel. Ek sal Afsaal Cottage definitief aan enigiemand aanbeveel. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Sakkkie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkkie K

Baie rustig en privaat.

Mense is gasvry, voorsien melk en kaas, beskuit met aankoms, het ook 'n baie oulike padstal vir vars brood ensovoorts.

Anton V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Cottage had everything we needed and very spacious for two people.

Our stay was most enjoyable and our two dogs loved it as well, the property as a whole is fenced and there is a small secure fenced area behind the cottage to leave the dogs when you go out. The cottage is technically brand new and has everything you could want for, no DStv though but we went for the peace and quiet so that was a blessing. Inside and outside braai. The owners also have a restaurant/deli within 75 m of the cottage and its perfect for breakfast and lunch. There is a beautiful view down towards the ocean and the sunsets and dawns from the front porch are spectacular, hit the dirt road down to the sea (SUV or something with a bit of ground clearance) and you can be at the beach in 10 minutes. The veld/fynbos in front of the cottage is virgin and there is abundant birdlife and we also saw meerkat, hares and lots of tortoises. Thoroughly enjoyed our stay and plan to go back in winter.

Wilna R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R

Stunning.

Pragtige, goed-toegeruste self-catering eenheid. Hier kry jou siel rus. Pragtige uitsig.

Marise H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Luxurious and peaceful.

It was absolutely blissful, with lots of additional extras, from a loaf of freshly baked bread, to 4 different cheeses and 2 liter of fresh milk. The facilities are fantastic with a big fridge and ample freezing space should you stay a little longer. It was heaven with only the sounds of nature around you. Very safe and padstal next door, should you want to take a break from cooking.

John J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

‘n Pragtig huisie met alles wat jy benodig en asemrowende uitsigte.

Hierdie akkommodasie is wonderlik. Skoon, netjies, baie spasie met alles wat jy benodig. En die feit dat daar ‘n padstal binne loop fstand is, beteken al die lekkernye is op jou voorstoep. Baie dankie Alta ons het ‘n heerlike naweek gehad.

Christelle G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Hierdie plekkie is iets besonders.

Ons het ons verblyf by Afsaal werklik geniet. Die natuurskoon is beeldskoon en mens kan die see van die huisie afgesien word. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat mens mag nodig hê. Sal definitief weer Afsaal wil besoek.

Chris W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Rustigheid is goed vir die siel.

Dankie Alta. Daar was 4 soorte kaas in die yskas, bottel wyn, beskuit, pakkie chips op die yskas en 2 liter vars volroom-plaasmelk. Ek het ook my ouers laat oorslaap op Sondagaand. Julle sien ons weer.

Ingrid A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

'n Absolute belewenis met voortreflike diens.

Afsaal Cottage-verblyf het my stoutste verwagtinge oortref; die kaas, die beskuit, die netheid en Alta se gasvryheid om maar net 'n paar dinge op te noem. Die padstal daarlangs voorsien heerlike kos en snuisterye. 'n Onvergeetlike besoek.

Jeanne T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne T

Perfekte wegbreek-bederf.

Die huisie is so stylvol toegerus met als wat jy mag nodig kry. Die uitsig is iets werklik besonders - dit voel asof julle die enigste mense op die Weskus is. Ons is lekker bederf met heerlike eetgoedjies van Afsaal-padstal! Ek sal vir seker weer dié huisie besoek as ons weer in die omgewing is.

Loretta H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Loretta H

Sal nooit vir enige persoon aanbeveel nie.

Ons het dringend verblyf gesoek vir n maand vir sub-kontrakteurs en verblyf was skaars. Hierdie verblyf was geensins geskik nie, geen selfoonsein of enige seine, een keer "house keeping" vir hele tydperk van 'n maand, pad vreeslik sleg-benodig 4x4, vooraf gevra of verblyf geskik is vir 3 manne, 2 enkelbeddens is by arrivering afgelaai. Ons wou bespreking kanselleer, maar was ingelig dat die beddens wat aangekoop van ons deposito afgetrek sal word. 'n Totale nagmerrie!

Chris W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Diep rustig.

Ons wil net vir Alta baie dankie sê. Dit was rustig en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die konfyt wat Alta maak is uit die boonste rakke. Die hoenderpasteie was soos my ouma dit maak. Alta sal ons vir seker weer sien in die toekoms, baie dankie.

Mariet V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V

Ons was regtig in ons noppies met Afsaal Cottage!

Buiten die voorwaar mooi uitsig, was ons ook gegroet met 'n lekker kaasbord, en dit was absoluut uit die boonste rakke! Baie dankie vir 'n absolute wonderlike wegbreek, ons het dit terdeë geniet!

Nelia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Fantasties!

Lieflikste plekke vol verrassings. Vanaf die wyn en kaas in die yskas tot die lekkerny op die bedkassie en praktiese goetertjies soos 'n camping cot en selfs hondehok vir die dierekinders. Moet nie vergeet om te vra vir 'n vars gebakte brood by die padstal nie. Eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om te help met enige navrae.

Shaun M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M

We had an unforgettable family break at Afsaal!

Afsaal Cottage is one of the nicest getaways we have ever had the privilege of staying at. Alta was a host of the very best kind. There were many small touches which made us as a family feel very special. We will definitely be back.

Shane J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shane J

Die plekkie is perfek vir die wat rus en vrede soek, en baie netjies.

Vir van ons wat 'n wegbreek uit die stad soek is die plekkie net reg. Sommige mense sal seker nie die grondpad verkies nie, maar dit is deel van die bekoring. Daar is 'n lieflike uitsig van die see en die Weskus sonsondergang vanaf die stoep. Die eenheid is goed versorg met die basiese benodighede vir kosmaak. Sal beslis weer by Afsaal 'n draai gaan maak.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwerustraat 2, Nieuwe Rust, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdC3FeEaPpZyTS2pHIRnws4h7KtS5NDaBFWajWOINFpob2cw9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 2 Nuwerust Street Nieuwe Rust 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.884453 17.908274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang