Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Chanelle L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Salig! Ai, dit was so lekker, baie dankie! Die uitsig is asemrowend. Die bederfies in die yskas was welkom. Ek het heerlik gerus en ontspan. Dit was kos vir my siel. Die padstal is net so oulik, die geure van varsgebakte pasteie het my ingelok. Daar is vele kase en ingemaakte produkte om van te kies. Alles is net daar tuisgemaak. Alta en haar mense is so vriendelik en hartlik. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. Only there for a weekend but the stay was as special as the first time. Lovely little treats in the cottage and our Jack Russell also enjoyed herself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anya O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Plaasatmosfeer met die allerliefste uitsig. Afsaal Cottage is een van ons gunsteling plekke om te bly in Trekoskraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekke gebly! Baie lekker gebly al was dit net een nag. As jy wil wegkom van die stad en soek stilte en natuur, is dit die plek vir jou! Dit is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Ons was bederf met melk, kaas en beskuit. Ons sal beslis weer bespreek vir langer volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Hier kan jy met alle geriewe totaal afskakel! Pragtige uitsig oor die see en veld. Lekker rustig en salig. Huisies is baie goed toegerus en die mense bederf nog met ekstras. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlik gerus en met vrede omsingel. Ek was baie welkom ontvang met tuisgemaakte kaas en vars melk. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastic place, views, etc. Padstall has friendly staff end nice products. The cottage was very clean and neat, and my 2 doggies enjoyed themself in the fynbos. Recommend it highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Absoluut fantastiese plek. Wat 'n fantastiese plek. Ons kan dit beslis aanbeveel. Alta, dankie vir al die bederfgoedjies. Julle is engele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Excellent value for your money. Afsaal staff is friendly. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Werklik 'n afsaal-plek vir rus en siel met die mooiste uitsigte en sonsondergange oor die see. Wat 'n heerlike verrassing was dit om by Afsaal-padstal vir Alta te ontmoet met 'n sak vol heerlikhede en eetgoed uit die winkel. Ons het sommer dadelik 'n heerlike middagpiekniek uitgepak en uitgekyk oor die vlakte tot by die see daar onder. Ons is 2 susters wat grootgeword het op 'n plaas en was die stilte en rustigheid vir ons heerlik en ontspannend. Met die kragonderbreking (loadshedding) die 2 aande kon ons die pragtige sonsondergange oor die see geniet en daarna die mooiste sterrehemel kyk. Die huisie is pragtig ingerig met die mooiste houtwerkmeubels en pragtige dekor. Die bederf van 2 badkamers was heerlik en die privaat uitsig vanaf die porseleinbad na 'n binnehof met plante is waarlik romanties vir 'n volgende romantiese wegbreek. Onthou net asb. om vir Alta te vra oor die gas geyser en of dit aan is. Gelukkig weet ons darem van gasbottels en die aansit daarvan. Ons sal beslis weer hier kom bly as ons in die omgewing kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwerustraat 2, Nieuwe Rust, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACdC3FeEaPpZyTS2pHIRnws4h7KtS5NDaBFWajWOINFpob2cw9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 2 Nuwerust Street Nieuwe Rust 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.884453 17.908274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang