Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal en Rus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Susan N
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastic. Clean. Friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly, ruim, skoon, netjies en vriendelik ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Will book it again. Lovely stay, very safe, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Thank you, we appreciate the wonderful feedback.

Hannes W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlik gerus - plek is lekker toegerus en baie netjies. Ons is vriendelik ontvang en alles verduidelik. Plek is baie netjies, skoon en heel prakties toegerus. WiFi sal 'n aanbeveling wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.

Chris D
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Aanvaarbaar. Geen klagtes, verblyf was ok. Geen vadoek of opwaslappe vir ons gelos nie. Garagedeure sluit nie. Waterpomp raas aanhoudend, onaangenaam om buite te sit met die waterpomp en die lugverkoeling se geraas, veral as beide dieselfde tyd aan is. Sit miskien 'n deksel op die waterpomp om geraas te probeer minder maak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Adriaan B
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon en ruim. Baie skoon, ruim rustige plek. Het alles wat 'n mens nodig het. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Hoop om jul gou weer te sien.

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het net een nag geslaap maar sal weer daar ʼn draai maak. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is so mooi uitgerus, dis mooi skoon en alles werk perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie resensie, Annemarie. Ons waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.

Edwina B
1 nag
4.8
Jun 2024

Overall a very nice comfortable stay. I will definitely go back and stay there. The accommodation is very clean, neat and comfortable. The hosts are really helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Thank you very much, Edwina, for your good review. We are glad that you will visit us again.

Andries D
1 nag
4.8
Mei 2024

Baie besonders. Baie goeie ontvangs. Verblyf skoon, netjies en gerieflik. Dit word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Afsaal en Rus
Baie dankie vir die goeie resensie Andries, ons waardeer dit. Hoop om jul gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 1 248
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 248
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 31, Faunapark, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9feeeeaec7c268cf59f798393d3e4481ae108bff52efbc4b5ac6e547656e0ddbbeaafb10f5920b48add69e257d00737a8013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 248 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 31 Loerie Street Faunapark 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.599565446066 25.496230963857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang