Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal Vakansie Woonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Afsaal Vakansie Woonstel
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Joaquim B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joaquim B

Baie lekker

Baie goeie vakansie gewees.

Shantel E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shantel E

Awesome.

Stay was ok, just a few minor issues like bedroom light was not working. Hosts were very welcoming and pleasant. Flat was very clean. Would definitely visit again.

Lauren G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G

Lovely sea view unit.

Pleasant stay and accessible to the beach and shops.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike eenheid met 'n see-uitsig.

Aangename verblyf met maklike toegang tot die strand en winkels.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jenney G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenney G

Was baie lekker en 'n mooi uitsig.

Uitsig vanaf die woonstel was baie mooi en kon die branders hoor terwyl jy in die woonstel was.

Afsaal Vakansie Woonstel se terugvoer

Dankie Jenney vir die resensie.

Afsaal Vakansie Woonstel
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Woonstel is in baie goeie ligging. Naby alles. Enigste negatief is beddens nie gemaklik.

Fantasies see-uitsig.

Afsaal Vakansie Woonstel se terugvoer

Dankie Magda,
Ja, beddens is maar n probleem, party mense hou van n sagte bed en ander van n harde bed, Daar was n nuwe dubble bed in gewees toe julle daar was, en ons vervang nou die binnekort die 2 enkel beddens. Hoop om julle weer te sien.

Afsaal Vakansie Woonstel
Madeleine K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Heerlik.

Pragtige uitsig oor see en loopafstand van strand. Skoon, netjies, veilig en mooi. Net groot genoeg vir 'n gesin van 4.

Katrien J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien J

Fantasies lekker.

Uitsig Woonstel is geleë in n rustig omgewing loopafstand van die see met 'n pragtige uitsig oor die see vanuit alle vertrekke. Woonstel is modern en netjies en het als wat my nodig het beskikbaar. Baie aktiwiteite om te doen in omgewing. Beslis die moeite werd.

Christa S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Pragtige woonstel, en volledige ingerigte selfsorg-akkommodasie.

Lieflike see-uitsig. Strand is loopafstand. Alles wat nodig is, was beskikbaar in selfsorg-woonstel. Vriendelike diens deurentyd van eienaars ontvang. Sal beslis weer in Doonside vakansie gaan hou.

Minette S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S

Dit was netjies, rustig en oor die algemeen 'n lekker plek om te bly.

Die diens is baie goed, tannie Marietjie is baie oulik en het ons mooi gehelp. Die woonstel is in 'n veilige en rustige omgewing en 'n bonus is dat dit loopafstand van die swemstrand is. Die woonstel is ook baie netjies en goed toegerus. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat wil weg kom vir 'n naweek om net rustig te wees.

Nella O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella O

Uitstekende diens en waarde vir geld met ongelooflike uitsig!

Heelik naby see met pragtige uitsig. Woonstel bied alles en nog meer as wat mens nodig het om heerlik vankansie te hou.

Cristal C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristal C

Overall a great experience.

Very friendly and excellent service. It was a great experience, more than what we expected. Rooms are big enough and not cramped. I would definitely go back when I have the chance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie lekker ervaring.

Baie vriendelike en uitstekende diens. Dit was 'n wonderlike ervaring, meer as wat ons verwag het. Kamers is groot genoeg en nie beknop nie. Ek sal beslis teruggaan as ek die kans het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Erika D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika D

Was lekker maar kon beter.

Plekkie is mooi en netjies met 'n mooi uitsig. Ek dink nie heeltemal gepas vir gesin met 4 tieners nie aangesien die slaapbank te klein is vir 2 tieners. Die woonstel is geleë in 'n residensiële blok woonstelle en daar was opknappings/herstelwerk van Maandag tot Saterdag van die week wat ons daar was in die woonstel reg langs ons woonstel. Die boor en kappery die heeltyd was onaangenaam en het stiptelik elke oggend voor 08:30 begin. So geen kans vir laat slaap vir ons nie. Ons 'n paar ure sonder koue water moes deurbring a.g.v. die herstelwerk. Die "garage" was te klein vir ons voertuig en ons moes op die first come first serve parkering parkeer wat nogal 'n uitdaging was want daar is net 3 van hulle. Maar nietemin, Marietjie was baie behulpsaam, het onmiddellik reageer op my boodskappe en baie van die bogenoemde was ongelukkig buite haar beheer.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4e3a020c1d70bfda9938f7c00fdbe698dd0b832c5d375e3c0adc97bab0c8d2f000b9afc0710c401f5d282eaabcb71cfa46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055959374013 30.88459131567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang