Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

After8 Bed and Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir After8 Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adele B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Akkommodasie is baie sentraal en loopafstand na restaurante. Skoon en netjies.

Baie rustige omgewing en baie vriendelike mense. After8 bied alles wat jy nodig het en is baie sentraal geleë.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Dit was wonderlik om julle te ontmoet het!

After8 Bed and Breakfast
Carol D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

'n Wegbreek duisend.

Besonderse uitsigte so naby aan die hawe en see. Perfek vir net wil rus en naby genoeg aan ander strande en aktiwiteite in die omgewing. Kamers is baie netjies en skoon. Baie bekostigbaar vir Suid-Afrikaners.

Simone H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H

Gasvryheid!

Ek sal beslis weer daar gaan bly. Chrissy was amazing! Vriendelik, bedagsaam, hulpvaardig. Niks wat jy vra is te veel nie.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit was so lekker om julle te ontmoet het. Hoop ons sien julle weer. Onthou die braai.

After8 Bed and Breakfast
Jennifer R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer R

Geen.

Was baie lekker, skoon en veilig. Eienaar is vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Jennifer, dit was awesome om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle weer

After8 Bed and Breakfast
Sean J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean J

Baie vriendelike mense en uitstekend geleë.

Die Hammerhead-kamer was bietjie klein. Die eienaar het egter sonder enige ekstra koste 'n groter kamer gegee.

Nickey T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nickey T

Short but wonderful stay.

Lovely hosts, very helpful and accommodating.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Nickey

It was lovely having met you! Maybe we'll meet again in the future!

Chrissy

After8 Bed and Breakfast
Zak H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zak H

Was awesome/lekker!

Gasvryheid en omgee was 'magic'!

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit was awesome om julle hier te gehad het. Hopefully we'll see you again.

After8 Bed and Breakfast
Natalie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie T

Very relaxing.

Exceptionally friendly hosts.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cathleen H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Vriendelik en baie gasvry ontvang. Skoon en netjies. Ons het gehoop vir 'n uitsig.

Leon M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Short stay, but really enjoyable. The tranquility of the stay was just awesome.

Chrissy was warm and friendly, made us feel at home. Recommendation of local eatery and booking thereof was top-class and much appreciated.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

So nice to hear you enjoyed your stay. It was lovely meeting you and we hope you see you again.

After8 Bed and Breakfast
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

'n Juweel van 'n plekkie in 'n pragtige kusdorpie.

Die plekkie is pragtig, baie sentraal, stap afstand van die see, met 'n wonderlike gasvrou wat my en my dogter vreeslik bederf het. Sal beslis weer daar bly.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit om julle in die toekoms te sien!
Chrissy

After8 Bed and Breakfast
Nadine V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

We enjoyed our stay, we went with our 2 month old baby.

It was very peaceful the owners were very helpful with giving us their baby cot. I would definitely recommend this B&B.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Nadine, it was a pleasure having you stay with us. We look forward to seeing you again.

After8 Bed and Breakfast
Leann M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leann M

The stay was very pleasant and comfortable.

Thank you very much Chrissy for excellent hosting and a cosy accommodation. It was exactly what I needed for the evening after working at a wedding at a nearby venue. The accommodation is also easy to locate via directions given and can be found via GPS. Thank you again!

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you Leann. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.

Chrissy

After8 Bed and Breakfast
Jack P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack P

Baie gasvry met klomp details by verblyfplek wat dit aangenaam maak, soos genoeg 2-punt muurpoppe, vinnige WiFi, Netflix, beskutte braaiplek, koue waterbottels in yskas en gesellige stoep.

Die gasvrou, Chrissey, het pro-aktief navraag gedoen oor dinge wat ons wou weet en besprekings by uitstaande restaurante op hul aanbeveling gedoen. Ons bly weer volgende keer daar. Die gastehuis is in Kleinbaai waarvandaan bote met haaikaste vir besoekers vertrek. Ook reg by Dyer-voëleiland en naby pelikaan-akwarium. Naby winkelsentrum met Super Spar en Clicks. Die besonderse restaurant, White House, is stapafstand.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien.
Chrissy

After8 Bed and Breakfast
Yolanda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Baie aangenaam.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Hulle het ons onmiddelik welkom en tuis laat voel.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het!

After8 Bed and Breakfast
Petro H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Chrissy is baie behulpsaam, ligging uitstekend!

Baie lekker gebly, ons gaan vir seker weer! Baie veilig, kan die hawe sien van die stoep af. Ook lekker grasperk vir kinders en braaigeriewe. Heerlike ontbyt, Chrissy loop die ekstra myl vir haar gaste. Sien julle gou weer!

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet! Ons hoop om julle weer gou te sien.

After8 Bed and Breakfast
Tinnie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinnie S

Onvergeetlik.

Die hele pakket (verwelkoming, lokaal, vriendelikheid, entertainment, hospitality ens.) was a helse lekker verassing. Dankie After8 Bed and Breakfast.

Ruan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D

Vriendelike en professionele diens.

Chrissy is baie gasvry en dis 'n gemaklike kamer.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Ruan. Dit was lekker om julle te ontmoet.

After8 Bed and Breakfast
Ilze V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Heerlike gesellige verblyf, baie gasvry en netjies.

Eienaar het uit haar pad gegaan om ons te help met uitstappies en om die area te verken. Pragtige dorpie en omgewing. Baie netjiese verblyf en heerlik gesellig.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Chrissy

After8 Bed and Breakfast
Mary-ann P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary-ann P

Die gashere is great.

Die enkelbeddens se matrasse binne-in die huis nodig vervanging.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die laat weet! Ons sal dit uit sorteer. Was lekker om julle te ontmoet!

After8 Bed and Breakfast
Fanie F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie F

Gasvry en baie behulpsaam.

Naby hawe waar bote uitgaan met toerusting om na haaie te kyk by Dyereiland. Shark diving. Naby Gansbaai geleë.

Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nico V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Ons verblyf was baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur Chrissy, haar gasvryheid het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik. Die omgewing is mooi en rustig. Sal hulle aanbeveel.

Annolien D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Lieflike ondervinding.

Chrissy en Colin het ons baie vriendelik en gasvry ontvang. Die kamer was netjies skoon en privaat. Ons sal definitief weer After8 Bed and Breaksfast as 'n oornag stop gebruik. Ons kon braai en die ligging was perfek. Naby genoeg om langs die see te kon stap en om saans die see te hoor. Baie dankie Riaan en Annolien

Gary W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Very enjoyable weekend, we will return

Hosts Crissy and Colin are awesome people and made us feel at home. We spent the weekend, great value for money and the room are very clean. I highly recommend staying there.

Colleen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

Excellent.

Hosts Chrissy and Colin were very friendly and caring. I particularly loved the nice thick mattress and cosy bedroom. The self-catering unit was very well equipped and spotless. The tasteful decor is warm and welcoming and we felt perfectly at home during our stay! Nice warm showers and floor covering! Thank you Colin for the braai and great music! We will be back.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

It was great having you stay with us. We hope to see you soon again. The braai and studio are waiting!

After8 Bed and Breakfast
Jennifer P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

Wonderful, peaceful, super friendly hosts, home away from home.

Worth every cent spent. Definitely one of my favourite places to stay. Will be seeing them soon again. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik, rustig, super vriendelike gashere, tuiste weg van die huis af.

Elke sent werd. Definitief een van my gunstelingplekke om te bly. Sal weer kom. Word hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

It was such a pleasure having you and your Mom here. Really enjoyed out chats and hope to see you soon!

After8 Bed and Breakfast
Sonja T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Satisfied.

I received a warm, friendly welcome from Chrissy and her husband. Chrissy a very proud and professional host. Good and quality serves received. Warm and friendly environment. Well done Chrissy! Keep up the good serves.

Harry V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V

Heerlik

Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om verblyf aangenaam te maak. Akkomodasie selfs opgegradeer sonder enige verhoging van koste.

Randall P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall P

Dit was rustig en baie goed.

Ontvangs was die beste en ek het van begin baie welkom gevoel en die verblyf was baie goed.

Maureen J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J

Lovely place.

Close to sea. Nice view. Friendly host and hostess.

Trudie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S

Beste verblyf ooit - baie, baie netjies en baie vriendelike ontvangs. Kon nie vir beter gevra het nie! Sal beslis weer by julle kom oorslaap, Chrissie!

Dit was baie baie lekker om daar tuis te gaan. Het privaatheid. Daar is net geen tekort aan enige iets gewees nie en baie, baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Kan nie wag om weer te gaan nie. Ontbyt was heerlik.

Roscoe J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roscoe J

This was the perfect getaway accommodation.

Great service, friendly people and good food.

Carel Van Der Merwe V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel Van Der Merwe V

Rustig en aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang en versorg. Ons gasvrou se medemenslikheid en belangstelling is uitstaande. Selfs die huiskat (Joey) het haar liefde betoon en ons welkom laat voel!

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Carel! Dit was 'n groot plesier om julle hier te he! Baie dankie vir jul vriendlikheid.

After8 Bed and Breakfast
Stacy L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacy L

The owners were wonderful hosts. Chrissy was gracious in arranging our shark diving excursion for us.

After8 Bed and Breakfast is nestled in a very convenient location if you are planning to go shark cage diving in Gansbaai. The owners were flexible with our arrival and hospitable with suggesting a restaurant for dinner and arranging our shark cage diving for the following morning. They were genuine in their interest in making our travel comfortable and enjoyable. I would stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaars was wonderlike gashere. Chrissy was so gaaf om ons haai-duik uitstappie vir ons te reël.

Na8 Bed and Breakfast is geleë in 'n baie gerieflike plek as jy van plan is om te gaan haai kuier duik in Gansbaai. Die eienaars was buigsaam met ons aankoms en gasvry met die voorstel van 'n restaurant vir aandete en die reël van ons haaihok-duik vir die volgende oggend. Hulle was opreg in hul belang om ons reis gemaklik en aangenaam te maak. Ek sal weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

After8 Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much. We are glad you had a good time! It was great meeting you and hope to see you in the future.

After8 Bed and Breakfast
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0f2616f2300d7f7527cf34ae1298d874133ef35138e6d799a4621924651258773dcee8fd23bf214c2b6586078a2fec165b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Mossel Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.615692 19.354131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang