After8 Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chrissy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adele B - Mrt 2024
Algehele gradering
Akkommodasie is baie sentraal en loopafstand na restaurante. Skoon en netjies.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te ontmoet het!
Carol D - Apr 2023
Algehele gradering
'n Wegbreek duisend.
Simone H - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvryheid!
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit was so lekker om julle te ontmoet het. Hoop ons sien julle weer. Onthou die braai.
Jennifer R - Aug 2024
Algehele gradering
Geen.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Jennifer, dit was awesome om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle weer
Sean J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en uitstekend geleë.
Nickey T - Des 2023
Algehele gradering
Short but wonderful stay.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Nickey
It was lovely having met you! Maybe we'll meet again in the future!
Chrissy
Zak H - Apr 2023
Algehele gradering
Was awesome/lekker!
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit was awesome om julle hier te gehad het. Hopefully we'll see you again.
Natalie T - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Cathleen H - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Leon M - Nov 2022
Algehele gradering
Short stay, but really enjoyable. The tranquility of the stay was just awesome.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
So nice to hear you enjoyed your stay. It was lovely meeting you and we hope you see you again.
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie in 'n pragtige kusdorpie.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit om julle in die toekoms te sien!
Chrissy
Nadine V - Apr 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay, we went with our 2 month old baby.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Nadine, it was a pleasure having you stay with us. We look forward to seeing you again.
Leann M - Mei 2022
Algehele gradering
The stay was very pleasant and comfortable.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you Leann. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Chrissy
Jack P - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvry met klomp details by verblyfplek wat dit aangenaam maak, soos genoeg 2-punt muurpoppe, vinnige WiFi, Netflix, beskutte braaiplek, koue waterbottels in yskas en gesellige stoep.
Lees meerAfter8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien.
Chrissy
Yolanda J - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het!
Petro H - Mrt 2021
Algehele gradering
Chrissy is baie behulpsaam, ligging uitstekend!
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet! Ons hoop om julle weer gou te sien.
Tinnie S - Jan 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Ruan D - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Ruan. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ilze V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike gesellige verblyf, baie gasvry en netjies.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Chrissy
Mary-ann P - Aug 2021
Algehele gradering
Die gashere is great.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die laat weet! Ons sal dit uit sorteer. Was lekker om julle te ontmoet!
Fanie F - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvry en baie behulpsaam.
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Nico V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Annolien D - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike ondervinding.
Gary W - Okt 2020
Algehele gradering
Very enjoyable weekend, we will return
Colleen M - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
It was great having you stay with us. We hope to see you soon again. The braai and studio are waiting!
Jennifer P - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful, peaceful, super friendly hosts, home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik, rustig, super vriendelike gashere, tuiste weg van die huis af.
Elke sent werd. Definitief een van my gunstelingplekke om te bly. Sal weer kom. Word hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
It was such a pleasure having you and your Mom here. Really enjoyed out chats and hope to see you soon!
Sonja T - Jan 2020
Algehele gradering
Satisfied.
Harry V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik
Randall P - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en baie goed.
Maureen J - Des 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Trudie S - Des 2019
Algehele gradering
Beste verblyf ooit - baie, baie netjies en baie vriendelike ontvangs. Kon nie vir beter gevra het nie! Sal beslis weer by julle kom oorslaap, Chrissie!
Roscoe J - Des 2019
Algehele gradering
This was the perfect getaway accommodation.
Carel Van Der Merwe V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Carel! Dit was 'n groot plesier om julle hier te he! Baie dankie vir jul vriendlikheid.
Stacy L - Mei 2019
Algehele gradering
The owners were wonderful hosts. Chrissy was gracious in arranging our shark diving excursion for us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die eienaars was wonderlike gashere. Chrissy was so gaaf om ons haai-duik uitstappie vir ons te reël.
Na8 Bed and Breakfast is geleë in 'n baie gerieflike plek as jy van plan is om te gaan haai kuier duik in Gansbaai. Die eienaars was buigsaam met ons aankoms en gasvry met die voorstel van 'n restaurant vir aandete en die reël van ons haaihok-duik vir die volgende oggend. Hulle was opreg in hul belang om ons reis gemaklik en aangenaam te maak. Ek sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
After8 Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you so much. We are glad you had a good time! It was great meeting you and hope to see you in the future.
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang