Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

After8 Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

After8 Bed and Breakfast is 'n pragtige en huislike gastehuis, net 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Gansbaai geleë. After8 Bed and Breakfast word deur die eienaars bestuur, Chrissy en Colin, wat persoonlike aandag en diens bied, wat 'n onvergeetlike verblyf waarborg.

After8 Bed and Breakfast is binne maklike stapafstand van rotspoele, kuswandelings en die belangrikste, die lanseerplek van al die witdoodshaai-duikuitstappies geleë. Gegewe sy ligging, is After8 Bed and Breakfast die ideale wegbreekplek vir avonturiers en natuurliefhebbers, sowel as diegene wat bloot op soek is na 'n stil wegbreek.

Verblyf word gebied in 3 pragtige gastekamers, elk met sy eie unieke styl. Elke kamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Daar is 'n gemeenskaplike buitebraaifasiliteit en 'n knus beskutte hoekie waar stories dikwels tot laataand gedeel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir After8 Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chrissy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink After8 Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0f2616f2300d7f7527cf34ae1298d874133ef35138e6d799a4621924651258773dcee8fd23bf214c2b6586078a2fec165b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 9 Mossel Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.615692 19.354131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang