Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agama Tented Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Petro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Mooi plaaspad tot by kamp. Alles pragtig onderhou. Wat 'n mooi rusplek. Die lekkerste aandete in 'n lang tyd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker bederfplek! Ons was 'n hele paar jaar gelede daar. Definitiewe verbeteringe aangetref. Die omgewing was vol blomme. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut fantastiese verblyf. Beveel hierdie verblyf ten sterkste aan. Heerlike etes en slaapgeriewe. Dankie Victor en Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastiese blyplek. Lief dit baie. 'n Fantastiese experience wat in harmonie met die natuur is. 'n Klas van sy eie. Heerlike aandete en oggendete. Wonderlike gasheer. Hulle het regtig aan alles gedink om dit 'n onvergeetlike verblyf te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gigi Margery Anna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Wonderful! Relaxing! Fresh air! Exquisite views and landscape. (Looking closer - such beauty). Our host and hostess made us feel so very welcome. It was an exceptional experience. Food was delicious! Could have stayed a few more days for sure. I highly recommend Agama Tented Camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rone B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

'n Oase in Namakwaland. Wow, as ek 10 sterre kon gee, het ek. Linda en Victor is 'n eersteklas gasvrou en gasheer. Linda se aandetes en ontbyt is uit die boeke uit. Die plaasrit saam met Victor was insiggewend en baie mooi. Die tente is goed toegerus en die beddegoed puik. Cosmos se kooldis saam met aandete was 'n wenner. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlike, stil, afskakeltyd. An unique experience. The units in the camp are comfortable. The hosts are very welcoming and went the extra mile. The food needs a special mention, delicious "boerekos". Peace and tranquility!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

A wonderful lodge in a magnificent setting. Beautifully located in the heart of Namaqualand. You would have to look hard to find a better place to witness the rich diversity of the Namaqualand spring flowers. Victor and Linda are friendly, professional with a keen eye for detail and pay attention to the things which make a stay at Agama memorable and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Agama Tented Camp
Hi Graham, We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Agama Tented Camp. Thank you for taking the time to write us a wonderful review. Hope to see you again in the future. Kind regards, The Agama Team

Maryna D
1 nag
5.0
Aug 2021

Remote mountain getaway to recharge. Personal touch from wonderful hosts, South African hospitality, caring, providing what was needed during our trip during the August flower season. Excellent home-cooked meals. I highly recommend this venue. Scenic route with beautiful flowers on the farm. Will be back as soon as we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Agama Tented Camp
Hi Maryna, thank you for your great review of our establishment. It was wonderful having you here and we hope to see you again the future. Kind regards, The Agama Team

Mariet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

'n Ongelooflike ervaring. Elke persoon wat gaan blomme kyk moet ten minste een aand by Agama Tented Camp slaap. Dit is 'n ongelooflike ervaring. Ons het die mooiste wild gesien. Victor en Linda se gasvryheid is onbeskryflik, ons het regtig lekker saam die ander gaste gekuier. Ons het ook baie lekker geëet en so lekker geslaap dat ons skoon verslaap het. Dit is 'n moet vir elke persoon wat in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Agama Tented Camp
Ons is so bly om te hoor dat julle so wonderlike ervaring by Agama gehad het. Kom kuier asb weer vir ons wanneer julle in die area is. Vriendelike groete, Die Agama Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drooggekraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e738ac864c60b4d97fc2dfb7884f773439e554f454021ff3e2987de5314cbac604ee4fe16b23d3c5a7b011c89af10ec38c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Drooggekraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -30.430885936857 17.883194088936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang