Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agapanthus Holiday Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alheit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Agapanthus Holiday Home
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie aangename en wonderlike plek. Sal regtig aanbeveel vir ander mense.

Lekker ontspan sonder enige probleme.

Agapanthus Holiday Home se terugvoer

Baie dankie, Johan!
Ons het alreeds van jou aanbevelings geïmplementeer om die huis te verbeter. Gaan beslis die onderste buite stort nog doen voor die komende somer.
Julle enige tyd welkom. Ons het nog skoene ens van julle wat ons kan aanstuur. Gee net vir ons jul adres.
Groete
Alheit

Agapanthus Holiday Home
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tinus V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie netjiese drieslaapkamerhuis met twee badkamers met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Huis is baie lekker geleë. Huis is goed ingerig en ons het niks ekstra nodig gehad nie vir die 11 dae wat ons oorgebly het. Baie beslis waarde vir geld en sal weer daar gaan bly.

Denley O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denley O

Uitstekend!

Dit was 'n plesier en die ligging van huis uitstekend.

Deon V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Wonderlike praktiese huis , rustige omgewing,waarde vir geld.

Die huis is in n rustige cul de sac gelee wat onnodige verkeer uitsluit. Die huis is prakties uitgele met 3 kamers en 2 badkamers. Die huis is netjies gemeubileer met n ontspanne, en rustige dekor sonder om uitspattig te wees. Die huis is nie luuks nie maar dog bo-gemiddeld. Die Gasheer het vooraf gemail en gedurende die verblyf gereeld ge-sms om uit te vind oor ons welvaart. In kort: Fantasies en waarde vir geld !

Allen R - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allen R

This accommodation fitted our requirements perfectly!

Agapanthus was an ideal house for our family group, spacious and comfortable - the decor cheerful and holiday like! We had no complaints and enjoyed the location and views too.

Andre C - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

This was very good. Will see you again.

This was easy to find, clean, spacious and had a great family atmosphere! The games were enjoyed. Will highly recommend it for families.

Madeleine B - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine B

We had a comfortable stay

It was comfortable and relaxing. Only negative is that the geyser was not sufficient for our large party of 6.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesia Place 475, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA537e7722e2179d94181035116a74251163924ef525ee082a17a5b4536b96ad62d1c14bf8ae2ea3b5297f709cc22f64aebf96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 475 Freesia Place Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.074239385367 23.031195402145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang