Agapanthus Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alheit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Johan D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename en wonderlike plek. Sal regtig aanbeveel vir ander mense.
Agapanthus Holiday Home se terugvoer
Baie dankie, Johan!
Ons het alreeds van jou aanbevelings geïmplementeer om die huis te verbeter. Gaan beslis die onderste buite stort nog doen voor die komende somer.
Julle enige tyd welkom. Ons het nog skoene ens van julle wat ons kan aanstuur. Gee net vir ons jul adres.
Groete
Alheit
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Tinus V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese drieslaapkamerhuis met twee badkamers met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.
Denley O - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Deon V - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlike praktiese huis , rustige omgewing,waarde vir geld.
Lees meerAllen R - Jan 2013
Algehele gradering
This accommodation fitted our requirements perfectly!
Andre C - Jul 2012
Algehele gradering
This was very good. Will see you again.
Madeleine B - Jul 2012
Algehele gradering
We had a comfortable stay
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freesia Place 475, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang