Agape Guest Apartments
Beskrywing
Die 50m2 woonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n sit- en eetarea en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, induksiestoof, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n slim-TV met DStv in die sitarea. Let asb dat die hoogte van die sitarea en kombuis slegs 2.02 m is. Die eenheid het gratis, hoëspoed-internet en 'n werkstasie in die slaapkamer. Dit het teëlvloer en 'n mat in die slaapkamer. 'n Onderdakstoep lei na die welige tuin en swemarea. Die eenheid het 'n aparte ingang en parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. 'n Kontinentale en volledige Engelse ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 55m2, oopplan-ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, ruim sit- en eetarea, asook 'n werkstasie. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, induksiestoofplaat en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die woonstel het ook vinnige, hoëspoed, gratis internet en 'n slim-TV. Die lieflike onderdakstoep het 'n pragtige uitsig en daar is 'n sitarea en ekstra stoep op die boonste dek. Die woonstel het 'n teël-/marmervloer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. 'n Kontinentale en volledige Engelse ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang