Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape' Garden Rest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bernadette C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Home away from home. Perfect quaint cottage with everything we needed! So luxurious, comfortable and practical! Will definitely return when we are back in Somerset West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles wat ons gehoop het dit sou wees en meer! Agape Garden's Rest bied wonderlike verblyf. Die kothuis is modern en smaakvol ingerig. Dit is silwerskoon en toegerus met alles wat nodig is. Die tuin is pragtig en die omgewing stil en rustig. Ons het ons tydjie hier terdeë geniet en sal beslis weer hier tuisgaan. 10/10 vir die hele pakket! Dankie dat julle ons so welkom laat voel het. 'n Stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinna J
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Die verblyf en omgewing is asemrowend mooi. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franciscus Xavierus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Waarde vir jou geld. Baie lekker gebly, baie skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amore V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beautiful and quiet neighborhood. What an absolutely wonderful place. It exceeded our expectations. It was beautiful and very stylish. Perfect for a weekend or even a long stay. The host was so hospitable and assisted us with our requests to his best ability. Would definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Luukse juweeltjie om jou rus te vind. Die luukse oprit lei jou tot by hierdie pragtige private huisie met jou eie veilige parkeerplek. Alles is voorsien en sfeervol ingerig en die geknetter van die vuurmaakplek in die winter is soos kos vir jou siel. Ons is warm ontvang deur baie vriendelike eienaars vir wie niks te veel gevra is nie. Dit is in 'n rustige woonwyk geleë en tog is alles binne maklike bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

The most friendly hosts, most beautiful place and a very modern and homely accommodation. Thank you we will be back. My husband and myself as well as our five years old girls felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Was baie verbaas oor hoe mooi en netjies die plek was, asook die gasvryheid. Ons het dit baie geniet dit was skoon en baie modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurics S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Skoon, netjies, huislike atmosfeer, pragtige plek. Wat 'n aangename ervaring om die Krugers te kon ontmoet. Julle plekkie is pragtig en julle harte is ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lovely place in a beautiful area. Upmarket, clean, beautifully furnished, quiet guesthouse with a warm welcome. We will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 995
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 19, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe98ee9d6b4b03bfd2f3f3f4b86fe2530719a82c83337bb7442e3e86d768248a1b6439d2a024ec8983fc27df3bef6627fcf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 19 Reservoir Road Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.068867904293 18.861978731877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang