Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape' Garden Rest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 19, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 995 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Agape' Garden Rest is in 'n rustige en luukse woonbuurt in die dorp Somerset-Wes geleë. Dié tuinkothuis is op die eienaar se perseel geleë, teen die hange van die Helderberge in Parel Vallei, met uitsigte oor die Hottentots Holland-berge en omring deur verskeie bome.

Die tuinkothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en het sy eie privaat ingang. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n spesiale, antieke dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 antieke enkelbeddens het. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 gaste en 'n ekstra rusbank. Alle badkamers is toegerus met storte en lei na die swembad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware in. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Dit is direk voor die patio op dieselfde vlak en langs die lieflike onderdak buitebraai-area. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien en daar is plek vir 'n sleepwa.

Pragtige bergfietsroetes, staproetes en gholfbane is binne 'n radius van 5 km beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bernadette C
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Perfect quaint cottage with everything we needed! So luxurious, comfortable and practical! Will definitely return ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Alles wat ons gehoop het dit sou wees en meer! Agape Garden's Rest bied wonderlike verblyf. Die kothuis is modern en smaakvol ingerig. Dit is silwersk...
Sien meer
Des 2023
Marinna J
5.0
Die verblyf en omgewing is asemrowend mooi. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.
Des 2023
Amore V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and quiet neighborhood. What an absolutely wonderful place. It exceeded our expectations. It was beautiful and very stylish. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Paul C
Saam met lewensmaat
5.0
'n Luukse juweeltjie om jou rus te vind. Die luukse oprit lei jou tot by hierdie pragtige private huisie met jou eie veilige parkeerplek. Alles is voo...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Reservoir-weg 19, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agape' Garden Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 19, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe98ee9d6b4b03bfd2f3f3f4b86fe2530719a82c83337bb7442e3e86d768248a1b6439d2a024ec8983fc27df3bef6627fcf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 19 Reservoir Road Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.068867904293 18.861978731877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang