Agar Agar Accommodation
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 24 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Agar Agar Accommodation is 'n lieflike vakansie-toevlugsoord in die skilderagtige Keurboomstrand. Dit beloof 'n rustige wegbreek aan enkelreisigers of paartjies.
Hierdie knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Daar is 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.
Die oopplan-area het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en gerieflike verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Daar is 'n privaat tuinarea met braaigeriewe en buite-eetplek. Veilige oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Agar Agar Accommodation is stapafstand vanaf die naaste strand en die ideale basis vir 'n onvergeetlike vakansie. Gaste kan die bekoorlike omgewing verken, aan heerlike maaltye by restaurante smul of die natuurlike wonders van die Annex Arch Rock Privaat Natuurreservaat en die Kiaruna Privaat Natuurreservaat ontdek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- PO394-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang