Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agave Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Agave Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gail T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail T

Definitely can recommend Agave.

Everything was provided for a really pleasant self-catering stay. I definitely will return here on my next visit. Thanks to the host.

Gary K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K

Will stay again.

Excellent fabulous stunning.

Linda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Puik bekostigbare akkommodasie.

Baie geluk aan Pierre vir die gasvryheid en pragtige akkommodasie.

Michelle T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Very enjoyable, we spent a lovely weekend in beautiful Graaff Reinet.

Our host went out of his way to assist us. Our accommodation was neat and well thought out.

Aeron S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aeron S

Quiet and peaceful.

Enjoyed our stay thoroughly.

Mark I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark I

Small and clean.

Small neat and clean unit. Fine for overnight. Decent finishing. Probably overpriced. Swimming pool advertised, but no longer available. Good aircon.

Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marius S

Mooi kamer maar vir probleme bo beskryf regte nie waarde vir geld nie.

Die kamer het 'n stank van muf gehad. Baie ongemaklik gebly. Die lugreëling se blaasrigting verstelling was stukkend en het direk op die bed geblaas, so lugreëling was nutteloos.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gabrielle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle V

Beautiful stay and wonderful host.

Thank you for the great service and beautiful room.

Jaco H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Wonderlike gasheer en baie netjies.

Tweede keer wat ons hier oorslaap. Is altyd gemaklik en gerieflik. Gasheer gaan altyd uit sy plek uit om te help.

Therese C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese C

Overnight accommodation.

Pierre Els, you were the perfect host. Gave us good advice about restaurants and so helpful. Simba the labbie is the most beautiful doggy and he enjoyed the Karoo tjop. Well done Pierre.

Theuns S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S

Excellent stay, lovely people.

See stars.

Margaret L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret L

Very welcoming.

Welcomed when we arrived and owner introduced himself when he came home.

Tania D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania D

Uitstekende, skoon en baie gasvrye verblyf.

Die kamer is ruim met kraakvars linne en baie gerieflike kussings. Alles wat ons nodig gehad het met 'n baie vriendelike ontvangs. Veilige parkering. 'n Baie aangename verblyf. Ons kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

Fran T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran T

Safe comfortable and very clean.

Our host was very helpful and kind.

Riëtte B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte B

Presies soos aangedui.

Vriendelike ontvangs, pragtige, netjiese kamer met vars wit linne en 'n baie gemaklike bed. Net wat mens nodig het na 'n lang rit. Dit is klein, maar baie goed ingerig.

Nicoline V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicoline V

Lekker rustig.

Alles is mooi en netjies. Pierre en sy dogter behulpsaam en gasvry. Ons voel egter dat die ruimte uiters beperk is met geen stoele om op te sit nie. Die 'kombuisie' is goed toegerus, maar daar is geen ruimte om kos voor te berei of jou koppies te was nie. Die WiFi het nie op enige stadium 'n sein gehad nie. Dus slegs oornag-akkommodasie.

Jaco H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Baie netjies. Die gasheer is besonders hulpvaardig.

Ons kamers was baie netjies, skoon en goed ingerig. Die gasheer was besonders hulpvaardig en het nie geskroom om hulp aan te bied vir enige versoek wat ons aan hom gerig het nie.

Karen M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Baie vriendelike gasheer.

Skoon, netjies en sal dit definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Agave Self-catering se terugvoer

Baie dankie, altyd lekker om sulke terugvoering te kry. Hoop om julle gou weer te sien!

Agave Self-catering
Con V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Con V

Amazing how efficient this tiny room is used. Everything you can think of is there. Good place to stay for a couples of night.

The place is central situated in Graaff-Reinet. Besides the room there is a nice garden and a swimming pool. For a longer stay the place is a bit narrow but dit a couple of days an excellent place.

Jan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

It was fine, not spectacular.

The room was fine, a bit on the small side. There was a communal garden.

Hardus E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus E

Baie netjies!

Rêrig 'n baie oulike plekkie! Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Kamer was skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs en veilige parkering.

Andries K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Waarde vir geld met lugversorging daarby!

Agave Self-catering het alles wat nodig is vir 'n stop tussen Gauteng en die Tuinroete. Skoon linne, koel kamers en 'n swembad. Dis stapafstand van die meeste eetplekke en hulle het boonop veilige parkering. Ek sal hulle graag weer besoek.

Annelien V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Pragtige, netjiese, skoon, goed toegeruste verblyf met veilige parkering.

Jul kan trots wees op jul geriewe! Dit is bekostigbaar en alles wat 'n moeë reisiger nodig het is daar. Sal jul beslis aanbeveel.

Marie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Uitstekend.

Dankie vir 'n goeie ontvangs. Die kamer is silwerskoon en baie netjies. Alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel en weer van dit gebruik maak.

Carin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Sal dit sterk aanbeveel.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was pragtig, rustig en uitstekend toegerus.

Agave Self-catering se terugvoer

Beste Carin
Baie dankie vir jou terugvoer, dis altyd lekker om positiewe goed te hoor. Ek is bly dat jul dit hier by ons geniet het.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Carolindie

Agave Self-catering
Nelmari C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Pragtige plek en vriendelike mense.

Vreeslike mooi selfsorg-eenheid. Baie vriendelike diens. Sal beslis weer besoek.

Agave Self-catering se terugvoer

Geagte Nelmari,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gerus weer by ons.

Vriendelike groete,
Carolindie Els

Agave Self-catering
Lydia N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N

Baie mooi en netjiese en goed toegerus.

Baie mooi, goed toegeruste akkommodasie, sal weer soontoe gaan.

Patricia T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T

Beautiful unit.

Beautiful unit. Very clean and modern. Well equipped. Friendly hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi eenheid.

Baie mooi eenheid. Baie skoon en modern. Goed toegerus. Vriendelike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Agave Self-catering se terugvoer

Beste Patricia,

Dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te oornag.

Vriendelike groete,
Carolindie Els

Agave Self-catering
Sabina P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabina P

Clean, smart, just big enough for one or two nights' stay. Really like it!

It was a lovely stay, the room we booked was not available though which was a bit frustrating, otherwise, it was lovely.

Richard K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Baie netjies en skoon.

Die plek was besonders netjies en skoon. Vriendelike gasheer.

Elaine W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine W

Verblyf baie netjies en skoon.

Ons het die verblyf by Agave baie geniet. Vriendelik ontvang. Kamer is baie netjies en skoon. Sal vir seker weer by Agave tuis gaan.

Annemarie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie F

Pragtig nuut en baie netjies!

'n Pragtige nuwe plek wat netjies is met 'n mooi tuintjie voor, regtig 'n aanbeveling! Baie dankie!

Denise S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise S

Baie netjies en rustige atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon verblyf teen bekostigbare pryse.

Elsa L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa L

Ewe gerieflik.

Sal dit aanbeveel, veral vir enkelpersone.

Johann M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie netjies en skoon.

Kompak, maar super netjies.

Agave Self-catering se terugvoer

Geagte Johan

Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly.

Vriendelike groete

Carolindie Els

Agave Self-catering
Frik B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Vriendelike, huislike verblyf.

Ek en my vrou het baie welkom en tuis gevoel.

Agave Self-catering se terugvoer

Beste Frik,

Ek is baie bly om te hoor dat jul lekker gebly het, as julle weer hier verby kom, is julle meer as welkom om weer hier te oornag.

Vriendelike groete,
Carolindie Els

Agave Self-catering
Anèl V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anèl V

Lekker geslaap.

Perfekte oornagplekkie. Rustig, mooi skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Agave Self-catering se terugvoer

Geagte Anel, ek is baie bly om te hoor dat jul lekker gebly het, julle is meer as welkom om weer hier te oornag!

Vriendelike groete,
Carolindie Els

Agave Self-catering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Globestraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGtExnLu8HvgPzRsSfcXUmE6XeZLfsw2K4regnt5nUrJH0dLmm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 8 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.256118436507 24.533996720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang