Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agliotti House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Agliotti House bied gerieflike verblyf in 5 woonstelle wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die eiendom is in Kempton Park in Johannesburg geleë, net 'n paar km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die Unit Buhle-woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die oopplan-sitkamer en -kombuisie. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-sitarea is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Villa HT beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank vir kinders, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid se ander geriewe sluit 'n sitkamer en kombuis met 'n oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in. Die eenheid het ook toegang tot 'n erf met 'n boma.

Eenheid 1 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer en 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis bestaan uit 'n yskas, 'n stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Die res van die kamer se geriewe sluit 'n waaier en 'n TV met DStv in.

Eenheid 2 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer en 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis bestaan uit 'n yskas, 'n stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die res van die kamer se geriewe sluit 'n waaier en 'n TV met DStv in.

Eenheid 3 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel en bied slaapplek aan 6 gaste met 3 slaapkamers. Daar is ook 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis bestaan uit 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond. Die res van die kamer se geriewe sluit 'n waaier en 'n TV met DStv in.

Die eiendom is veilig met 'n hoë-ommuurde heining, kringtelevisiekameras en toegangsbeheer. Lughawe-transfers kan ook gereël word indien nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5c4fe8340d6a55493d7e8a3e9f83f6142682f6602328c70a6a8942b1347f9922992cb0d853497265d70aedcad6e36e8d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 17 Agliotti Avenue Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.097610137616 28.239015705488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang