Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agri Dwala Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Agri Dwala Guest Farm is op 'n werkende Overbergse plaas geleë, net 10 km vanaf die skilderagtige dorpie Napier. Hulle is ongeveer 2 ure se ry vanaf Kaapstad.

Die gastehuis het slaapplek vir 8 mense in 4 gasteslaapkamers. Die gastehuis is selfsorg met 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is geen televisie en beperkte selfoonontvangs wat gaste 'n ontspannende en stil plaaservaring in Overberg-styl bied.

Agri Dwala kan ook geleenthede en spesiale geleenthede aanbied. Dit is die ideale vakansieverblyf vir gesinne of vriende.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Florina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agri Dwala Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf454e877df818f893ec31e22789cb3bb36ce86f056398b4627e79af38987c44484980d615320039bed259e94c1999cde2776?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Karsrivier Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420494034111 19.816333738708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang