Agros Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Idriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jan L - Okt 2023
Algehele gradering
We hebben voor Kimberley gekozen omdat we nog enkele dagen overhadden aan het eind van onze reisplanning.
Wilfred B - Okt 2022
Algehele gradering
50/50.
Lees meerAgros Guest House se terugvoer
Baie dankie Mnr Baxter vir u review,
U was in kennis gestel van water en regoor die land is daar krag probleme, u moet dankbaar wees dat ons n watertank met n sterk pomp het so u was nooit sonder water nie. Ons het ook elke keer die kragopwekker aangeskakel as daar krag onderbrekings was so u was nooit sonder krag nie. Die swembad is slegs vir privaat gebruik en u het nie kom navrae doen oor die swembad nie. DSTV is die gastehuis pakket die volle pakket is in die eetsaal beskikbaar. U het gebraai en alles was vir u voorsien, verstaan nie wat die braai probleem was nie die braai tange word vir veiligheid in huis gehou. Ons is nie 5 ster om strykplank en yster in kamer te he nie, maar u is elke keer voorsien van die strykplank en yster. Mikrogolf is in die eetsaal beskikbaar en die eetsaal sluit saans 21:30 u het nie gevra vir mikrogolf nie. Die deposito word deur die webtuiste geneem. Dit noem ook ontbyt is uitgesluit. Maar u is ook van glasse en ys voorsien terwyl julle tot laat buite gesit en drink het en ons moes die stoele wat rond gedra is tot voor die ingang van die kamers self terugsit op hulle plek. Geseende en mooi dag vir u. Groete Peter & Alta
Elsabe W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig gebly. Uitstekende diens!
Agros Guest House se terugvoer
Hallo Elsabe,
Baie dankie vir jou resensie, dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet, Hoop ons sal jul weer in die toekoms sien, dis lekker as gaste inkom en vertrek as soos vriende. Hoop julle het die blomme geniet.
Marike S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Agros Guest House se terugvoer
Goeie middag Marike,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was baie lekker om julle te ontvang.
Groete
Peter & Alta Adams
Francois J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Gemaklike bed. Veilige parkering. Uitstekende ontbyt. Geen moeite word ontsien nie. Beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.
Eugene N - Mrt 2019
Algehele gradering
Both Peter and Alta are people with very good hearts.
Lees meerMarthina K - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese verblyf.
Susan R - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf waar die mense uit hulle pad gaan om te help.
Charl E - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend!
Agros Guest House se terugvoer
Baie dankie Charl, dit was lekker om julle te ontvang.
Peter en Alta Adams
Johan D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik.
Frikkie E - Apr 2016
Algehele gradering
Ontvangs puik en behulpsaam.
Joanie P - Feb 2016
Algehele gradering
Fantastiese gasheer en gasvrou!
Lees meerNoreen M - Jan 2016
Algehele gradering
100% tevrede.
Agros Guest House se terugvoer
Dagse Noreen,
Baie dankie vir kommentaar op LekkeSlaap. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves. Hoop ons sien jul weer by Agros Gaste Huis.
Hannelie O - Mrt 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lettie L - Jan 2015
Algehele gradering
By AGROS ervaar mens vriendelike liefdevolle ontvangs.
Danie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Martin V - Jul 2014
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en tuis gemaak deur mense wat hulle bedryf ken en oppas.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang