Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agterplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Vanaf aankoms tot vertrek het die gasheer ons baie welkom laat voel. Hy is 'n absolute mensemens. Die ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlik. Baie goeie ligging, heerlike ontbyt, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2023

Redelik goed. TV het nie gewerk nie. Koue en warm kraan in stort omgeruil. Badkamervloer vuil. Ontbyt goed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Vriendelik en gerieflik. Gasvry, kamers ruim, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2021

Vriendelike diens, gerieflike verblyf, heerlike ontbyt. Alle moontlike geriewe beskikbaar. Gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Agterplaas
Goeie dag Etienne, Baie dankie vir jou positiewe en vyfster terugvoer. Ons geniet ons gaste baie en waardeer die ondersteuning opreg. Hoop jy kan gou weer hier tuisgaan.

Charlotte C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Dit was 'n 100% positiewe belewenis. Hierdie was 'n heerlike belewenis. Kamers en eetkamer het pragtige meubels en binneversiering so smaakvol. Personeel ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Ontbyt 5-ster-gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annemie
Agterplaas
Hallo Charlotte, dankie vir jou ensosiastiese terugvoer oor Agterplaas, die personeel en ons beroemde outydse ontbyt. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom!

Ed V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Baie goed. In Melville is dit die asemrowendste plek: Ou styl huis, Melville-koppie se rus en die trap na 7 de straat ... Ons ken Jannie as digter, sanger in Holland. Ons het met taxi gery na Rosebank vir groen en rooi toerbus in die suburbs en stad. Ons het afgestap op Constitutional Hill (kan dit aanbeveel), so ook Wits-museum. Baie dankie vir Jannie en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Agterplaas
Dag sê Ed, Ons is baie trots op ons ligging - die uitsig oor die Melville koppies natuurreservaat, tog 'n gerieflike loopafstand met die stegie na die restaurante. Ons is baie bly dat julle julle besoek aan Johannesburg geniet het en lekker gekuier het. Hoop julle kan binnekort weer reis.

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2016

Heerlik gekuier! Sal elke keer van Agterplaas gebruik maak as ons Johannesburg besoek. Ongelooflik gasvry. Voel soos 'n stukkie plaas in die middel van Melville!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2015

Baie lekker gemaklik, skoon en netjies, heerlike ontbyt. Sal weer daar bly! Loopafstand vanaf restaurante. Al ons behoeftes was bevredig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacoba N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

Ons sal nooit weer op 'n ander plek oornag wanneer ons die stad besoek nie! Dit was die netjiesste plek en die ontbyt was van hoogstaande gehalte (heerlike tuisgebakte brood). Dit het werklik gevoel of ons in ons eie kombuis kuier! Wel gedaan aan al die personeel en eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R999
R999 R699
per nag (plek vir 1)
Vanaf R999
R999 R699
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6a0618a6b57baa6ed37720c60542f35ffaf7844e625625fad2acf5c13448257ad52c1573523f9741a3e6585f7c83f0ed09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 nouVanaf R699 per nag (plek vir 1) 16 5 1 5 66, 6th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.1743807 28.008925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang