Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agterplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
  • Vanaf R1 629 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Dié gastehuis is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Natuurreservaat uit. Die uitsig, rustigheid en voëllewe noop besoekers om te vergeet dat hulle in Suid-Afrika se besigste stad is.

Daar word verblyf in 14 en suite-kamers gebied wat as enkel-, dubbel of 2-enkelkamers opgemaak kan word. Al die eenhede het waaiers, verwarmers, 'n DStv-pakket, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis veilige parkeerplekke is beskikbaar en ons voorsien gratis WiFi-internettoegang.

'n Verskeidenheid ontbytkeuses word in die groot eetarea met outentieke oregon-dennehoutvloere en geparste staalplafonne bedien. Heerlike aandetes kan teen bekostigbare pryse op versoek gemaak word.

Lughawe-pendeldienste is teen kompeterende pryse beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Melville se 7de Laan-boetiekwinkels, boekwinkels, koffiewinkels en nagklubs in. Die Universiteit van Johannesburg is net 3 km weg, Wits is 7 km weg, die SABC, Media Park en Milpark Hospitaal, asook Garden City en Helen Joseph is net 5 km weg.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Agterplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Agterplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 629
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 629
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6a0618a6b57baa6ed37720c60542f35ffaf7844e625625fad2acf5c13448257ad52c1573523f9741a3e6585f7c83f0ed09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 629 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 66, 6th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.1743807 28.008925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang