Aguia-Vista
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
We only used it as a sleep over due to a marriage invitation that was held at.
Carla G - Feb 2024
Algehele gradering
Outstanding.
Deandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and worth the time.
Morné F - Sep 2023
Algehele gradering
Very good.
Erin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant atmosphere.
Tanya B - Aug 2022
Algehele gradering
It was peaceful, beautiful and awesome services.
Jackie N - Jan 2022
Algehele gradering
Die plek kan maksimum vir R800 per nag vir 2 mense uitgeboek word. Ons het laaste aand ander akkommodasie gaan soek.
Lees meerAguia-Vista se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons adverteer nie die huis bak vir gaste se gebruik nie. Die loop deur verskeie vloere. Ons beskryf verskeie uitsigte, nie net see nie. Berge en lagoon.
Op n 3rde verdieping waai die wind meubels rond. Daar is wel 'n groot sambreel en 'n hout bank.
Ons het twee gemak stoele aangebring, wat gaste van binne uit kan neem. Als wat ons adverteer is soos per ons fotos. Ons gaste keer graag terug en is mal verlief op ons unieke verblyf.
Ryno Johannes P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gasvrye eienaars!
Nangamso M - Jan 2021
Algehele gradering
Satisfactory.
Petrus S - Sep 2021
Algehele gradering
Die eenheid was baie skoon en goed toegerus.
Jp J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend.
Aguia-Vista se terugvoer
Dankie JP.
Paradysstrand is bekend as 'n veilige rustige woonbuurt met natuurskoon van alle kante. Ons gaste se veiligheid is van uiterse belang maar om 'n wegbreek te geniet en te ontspan lê ons nie klem op veiligheidshekke en diefwering op ons 3de vloer nie. Dit bederf die mooi uitsig en kan ons gaste gerusstel dat ons nog geen veiligheid insidente gehad het nie. Dankie vir julle kuier by ons en altyd welkom terug.
Groete Jean
Cebisa K - Des 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay. You hardly saw the hostess and she was always willing to help.
Aguia-Vista se terugvoer
Thank you for the lovely review. You are most welcome and thanks for being excellent guests.
Regards,
Jean
Asavela N - Sep 2020
Algehele gradering
Our stay was amazing
Leigh B - Aug 2020
Algehele gradering
Great, waarde vir geld.
Etiene O - Jan 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Lizinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik. Dis al.
Lees meerAguia-Vista se terugvoer
Dankie Lizinda, julle was super gaste. Ekt met tye gewonder of julle nog daar is. Die eenheid was ongelooflik mooi skoon gelos, dit spreek van waardering en respek enige gasvrou se droomgaste. Julle is altyd welkom. Dankie nogmaals.
Amardene P - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was die lekkerste akkommodasie ooit. Die oomblik toe ons insit het ons huis gevoel asof ons daar hoort.
Aguia-Vista se terugvoer
Dankie dat julle Aguia-Vista gekies het. Dis 'n ongelooflike mooi resensie en maak 'n gasvrou gelukkig as haar gaste tuis voel en elke oomblik van al die liefde en aandag wat sy insit, geniet. Julle was model gaste. Dankie dat julle alles mooi skoon gelos het dit mooi opgepas het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jean
Dina V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met uitstekende diens.
Donald V - Jul 2019
Algehele gradering
Te veel waarde vir geld!
Aguia-Vista se terugvoer
Dankie Donald, wat 'n ongelooflike kompliment.Dit was great om julle as gaste te he! Hoop om jou gou weet te sien!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immergroenlaan 18, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang