Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aguia-Vista

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We only used it as a sleep over due to a marriage invitation that was held at. It was very pleasant, warm welcoming with an excellent sea view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Outstanding. An absolutely amazing experience - a view that was unmatched. And everything one could need was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful, peaceful and worth the time. The place was nicer than expected. It was centrally located for food and a quick drive. Jean catered for anything and everything. I would definitely go back 🤗.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Very good. We enjoyed our stay. It was very peaceful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erin C
Kort verblyf
3.6
Mrt 2023

Pleasant atmosphere. It was an absolutely fantastic weekend. Our hostess was very hands-on and helpful, and kept us informed at all times. Every basic thing that you need is available. Definitely worth the money if you are looking for something away from the busy city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tanya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

It was peaceful, beautiful and awesome services. I would go there any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2022

Die plek kan maksimum vir R800 per nag vir 2 mense uitgeboek word. Ons het laaste aand ander akkommodasie gaan soek. Die akkommodasie moet eerder nie as luuks en as sea-view geadverteer word nie, want dis geleë op die 2de vloer en die lift mag nie gebruik word nie. Jy het slegs sea-view as jy op die stoep buite gaan maar dan verbrand jy in die son. Daar is ook nie gemaklike stoele op die stoep. Plek kry heeldag son. Daar is net 1 waaier, blinders kap konstant as jy die vensters probeer oophou om kouer lug in te laat. Moes my skuifdeur oop slaap a.g.v. hitte, die plek het geen diefwering voor vensters of die deure. Die moterhek tot die perseel, vir voertuie, werk manual en word nie gesluit. Sien ons vir seker nie weer nie. Nie die prys werd nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jean
Aguia-Vista
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons adverteer nie die huis bak vir gaste se gebruik nie. Die loop deur verskeie vloere. Ons beskryf verskeie uitsigte, nie net see nie. Berge en lagoon. Op n 3rde verdieping waai die wind meubels rond. Daar is wel 'n groot sambreel en 'n hout bank. Ons het twee gemak stoele aangebring, wat gaste van binne uit kan neem. Als wat ons adverteer is soos per ons fotos. Ons gaste keer graag terug en is mal verlief op ons unieke verblyf.

Ryno Johannes P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Baie netjies en gasvrye eienaars! Heerlike kuier huis. Voel soos jou eie plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nangamso M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Satisfactory. Satisfactory, safe and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Die eenheid was baie skoon en goed toegerus. Die eenheid het ’n mooi uitsig en die parkeerplek is veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 18, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoGYktEFx7EboKsdnJgflpRp6o82dTCl6CrC9aN3J5zOocBcnE0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 18 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.088511672007 24.901878264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang