Agulhas Heights Self-catering Cottages
Beskrywing
Kothuis 1 het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea met 'n kaggel, en 'n badkamer met 'n stort, bad en aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefkamer het 'n dagbed (daar is altesaam plek vir 5 gaste). Die kothuise is volledig toegerus en is stapafstand vanaf winkels en restaurante. Daar is 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
DStv-koppelpunt beskikbaar, bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is 3 dae voor inklokdatum via EFT. Ons aanvaar kontant en kredietkaart op die perseel.
'n Minimum-verblyftydperk van 3 dae geld oor Paasnaweek.
Gaste kan 1 nag oorbly, behalwe oor Desember en Paasfees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea, en 'n badkamer met 'n stort, bad en aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefkamer het 'n dagbed (daar is altesaam plek vir 5 gaste). Die kothuise is volledig toegerus en is stapafstand vanaf winkels en restaurante. 'n Kaggel in 2 van die kothuise voorsien hitte in die winter en die braai buite is ideaal vir lang, lui someraande om die vuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
DStv-koppelpunt beskikbaar, bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is 3 dae voor inklokdatum via EFT. Ons aanvaar kontant en kredietkaart op die perseel.
'n Minimum-verblyftydperk van 3 dae geld oor Paasnaweek.
Gaste kan 1 nag oorbly, behalwe oor Desember en Paasfees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea, en 'n badkamer met 'n stort, bad en aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die leefkamer het 'n dagbed (daar is altesaam plek vir 5 gaste). Die kothuise is volledig toegerus en is stapafstand vanaf winkels en restaurante. 'n Kaggel voorsien hitte in die winter en die braai buite is ideaal vir lang, lui someraande om die vuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
DStv-koppelpunt beskikbaar, bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is 3 dae voor inklokdatum via EFT. Ons aanvaar kontant en kredietkaart op die perseel.
'n Minimum-verblyftydperk van 3 dae geld oor Paasnaweek.
Gaste kan 1 nag oorbly, behalwe oor Desember en Paasfees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap