Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloublasie - Agulhas

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Bloublasie - Agulhas
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jeanette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Baie gerieflike plekkie. Lieflike see uitsig.

Sal beslis weer gaan. Dalk sal nog 'n badkamer lekker wees.

Merle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Merle M

Klein huisie by die see, ligging is alles.

Die kleine huisie is uitstekend geleë, maar vir soortgelyke eiendomme wat in dieselfde kategorie val wat ons as gesin al ontdek het op LekkeSlaap (ons reis nogal baie as gesin en gebruik meestal LekkeSlaap), voel ek dat alles inaggenome, dit te hoog geprys is. Die aandag aan detail wat gewoonlik gegee word vir sulke eiendomme, is nie daar nie, alhoewel meeste van die "mod cons" daar is. Byvoorbeeld: mens moet jou eie lyfseep, handeseep vir badkamer, strandhanddoeke, toiletpapier, opwasmiddel saambring. (Hulle vereis van jou om die skottelgoed te was, anders trek hulle van die "sleuteldeposito" af.) Moet ook nie WiFi verwag nie, alhoewel dit 'n redelike algemene verskynsel is onder eiendomme wat bo R1500 per aand geprys is. Ten spyte van die feit dat ek bo en behalwe die geld vir die akkomodasie, vir 'n "sleuteldeposito" betaal het, ons gesorg het dat ons die skottelgoed was en ons die sleutel afgelaai het soos vereis deur die eiendomsagent wat die huur bestuur, het ek amper 8 dae later steeds nie my "sleuteldeposito" teruggekry nie. Daar was ook geen kommunikasie oor wat die rede hiervoor is nie.

Luhein L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhein L

Sit agteroor, rus en braai en kyk die see

Die onbelemmerde uitsig, lekker binnebraai en goed toegeruste huis is absoluut die moeite werd

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van George- en Pondok-straat, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39502086c50075ab743bb1d98a0e065965157f76b147a0175b17fbb379ffedce66a01416333e05e82d0efe9e6b8348bb0456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Corner George and Pondok Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822795690693 20.025600890616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang