Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agulhas Seabreeze

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-weg 129, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Agulhas Seabreeze bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Agulhas. Die woonstel het 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit met 'n pragtige see-uitsig in die verte spog.

Agulhas Seabreeze bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Jan 2025
Christiaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker gebly, te spyt van die weer.
Des 2024
Christiaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Baie netjies en besondere plek geleë.
Nov 2024
Elmarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing, skoon en modern. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.
Jan 2024
Riaan V
Saam met lewensmaat
4.8
Ons sal beslis weer gebruik maak van Agulhas Seabreeze. Baie netjies, alles wat jy nodig het!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gentoo-weg 129, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agulhas Seabreeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoo-weg 129, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1924e98b3241311d7f5e377e3d09d740239b5f781713ea107d1c25dbf86eb015d7568a7a2c1311f93f9395d92a25c4d19f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 129 Gentoo Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.82431476308 19.997148571853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang