Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ah! Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvryheid, goeie ontspanning, interessant, heerlike ontbyt. Arnold-hulle het ons sommer gou tuis laat voel. Die kamers is netjies en interessant ingerig, en die omgewing is heerlik stil vir 'n goeie nagrus. Die ontbyt was fantasties en ons het interessante gaste ontmoet tydens die gesamentlike ontbyt om 9:00. Ons sal enige tyd by die gastehuis tuisgaan as ons Paternoster weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon en baie netjies! Baie lekker gekuier, sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

What can I say, except that it was definitely an Ah! moment when we arrived at the guest house. We had more Ah! moments during our stay, the rooms were exceptional and the service was even better. Arnold and Annalise are committed to ensuring their guests have the best possible experience with small touches that make you appreciate your stay; from the makeup face towel to the amazing shortbread that comes with the complimentary tea and house-blended coffee and the lemon verbena guest liquid soap/shampoo and cotton bath sheets (everything locally produced/sourced). The guest house is tastefully decorated, it was like we were staying in an art gallery. We were sad to leave after the amazing 3-course foodie heaven breakfast. I wish I had booked a longer stay and I am hoping to make another turn at Ah! Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ideale verblyf op Paternoster. Ah! is in 'n stil straat geleë. Nie stapafstand van die strand nie, maar hoekom sal dit nou pla? Die kamer aan die kant van die huis is pragtig versier en het 'n heerlike sitarea buite op 'n privaat stoep. Gaste is welkom om die ruim sitkamer in die huis te benut. 'n Uitmuntende ontbyt word bedien in die hoofhuis. Daar hang orals pragtige skilderye — 'n huis wat spreek van kunssinnigheid. Arnold en Annalise is gebore gashere; vriendelik en sorgsaam, en hulle beoefen die fyn kuns van aanvoeling vir hul gaste se behoefte aan geselligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vanaf die eerste oomblik het ons baie welkom gevoel. Pragtige, netjiese verblyf en dierbare gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Arnold en Annalise was besonderse gasheer en gasvrou. Geen versoek was ooit te groot of te veel moeite. Die ontbyt is absoluut uitstekend en beslis Michelin-ster waardig! Die kamers is ruimig en uitgerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die gemeenskaplike areas en kamers is so smaakvol ontwerp en die uitsig van die balkon af is asemrowend. Ons gaan beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Heerlik gewees en baie vriendelike mense. Ons was baie verras toe die eienaar vir ons 'n bespreking gemaak het by Noisy Oyster, wat 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jannette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Al ons verwagtinge oortref. Pragtige gastehuis. Vriendelik, opregte gasheer en gasvrou wat al ons verwagtinge oortref het. Die ontbyt was prentjie mooi en flippen lekker. Dankie dat julle spesiaal ook reggestaan het vir Trudoux. Hy was baie chuffed met sy kos. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Uitstekend! Voortreflike ontbyt en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tegan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Amazing and quaint guesthouse on the seaside. We had a lovely one night stay. Arnold was an amazing host and he even booked our dinner reservation for us which was greatly appreciated. The guesthouse is a few hundred metres from the beach which is amazing. The décor in the house is very unique and it has a homely feel. The highlight of our trip was definitely the three course breakfast with the other guests. It was delicious. We will definitely be back for Arnold's dinner experience. Thank you for a great stay. It was too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxqyJ9kCcvba6LxTmIweV9FSEOXFCMp1E5lzsP248I2B3KDGPRI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80433 17.9004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang