Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Alpine Heath Resort

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Ansonet O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Outstanding. We had a fantastic time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Soos hierbo. Baie dankbaar dat ons nie naby die swembad, "dorpie" en die lawaai van vakansie vermaak hoef te gebly het nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Tranquility at its best. The best, peaceful and tranquil home. Everyone was perfect. The restaurant serves affordable and delicious food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Relaxing weekend with family. Lovely relaxing weekend with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nafisa A
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Just need to make sure units are cleaned properly before guests arrive. It was a pleasant stay. The staff are always helpful. The shop is well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loneldia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties! So baie om mee besig te bly! Die kinders het dit vreeslik geniet. En ons volwassenes ook. Skoon en netjies. Vriendelike diens! Die natuur is ongelooflijk! Ons sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame staf. Baie skoon en netjies. Ons het ons tyd by aha Alpine Heath Resort baie geniet. Die staf en personeel gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die eenhede is netjies, skoon en goed toegerus. Die beddegoed is skoon, netjies en ek kan geen fout vind met die oord nie. Ek sal beslis aanbeveel en beslis weer teruggaan om langer te kuier. Dit is net jammer dat die "kerkgebou" nie in gebruik is nie. Dit sou definitief besonders gewees het as dit as 'n kerk gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabani S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Awesome. It was a good one and I really enjoyed it, just that the weekend was short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lolette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Ontspannend, heerlik. Daar is genoeg om te doen, maar nie te veel nie, so mens ontspan lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Splendid. Value for money, however, the cleaners only do dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 594 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MmU5N2FiLTY0YzAtNGYyNC1iZGZkLTQ1NWYzMjIyYjNmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Off Cavernberg Road Northern Drakensberg 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.613958333333 29.000333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang