Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Alpine Heath Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 50 resensies vir Aha Alpine Heath Resort
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ansonet O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonet O

Outstanding.

We had a fantastic time!

Karen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Soos hierbo.

Baie dankbaar dat ons nie naby die swembad, "dorpie" en die lawaai van vakansie vermaak hoef te gebly het nie!

Esther S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Tranquility at its best.

The best, peaceful and tranquil home. Everyone was perfect. The restaurant serves affordable and delicious food.

Mary N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary N

Relaxing weekend with family.

Lovely relaxing weekend with family.

Nafisa A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nafisa A

Just need to make sure units are cleaned properly before guests arrive.

It was a pleasant stay. The staff are always helpful. The shop is well stocked.

Loneldia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loneldia D

Fantasties!

So baie om mee besig te bly! Die kinders het dit vreeslik geniet. En ons volwassenes ook. Skoon en netjies. Vriendelike diens! Die natuur is ongelooflijk! Ons sal graag weer kom kuier.

Dalene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K

Pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame staf. Baie skoon en netjies.

Ons het ons tyd by aha Alpine Heath Resort baie geniet. Die staf en personeel gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die eenhede is netjies, skoon en goed toegerus. Die beddegoed is skoon, netjies en ek kan geen fout vind met die oord nie. Ek sal beslis aanbeveel en beslis weer teruggaan om langer te kuier. Dit is net jammer dat die "kerkgebou" nie in gebruik is nie. Dit sou definitief besonders gewees het as dit as 'n kerk gebruik word.

Thabani S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabani S

Awesome.

It was a good one and I really enjoyed it, just that the weekend was short.

Lolette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lolette V

Ontspannend, heerlik.

Daar is genoeg om te doen, maar nie te veel nie, so mens ontspan lekker.

Patricia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M

Splendid.

Value for money, however, the cleaners only do dishes.

Sonia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D

Ons het heerlik gebly en die omgewing is pragtig. aha Alpine Heath Resort bied baie om te doen.

Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier. Daar is heelwat om te doen en om mens mee besig te hou. aha Alpine Heath Resort is baie goed geleë in 'n pragtige omgewing. Die braaiplek is net bietjie sleg as dit reën. Hulle kan gerus 'n afdakkie daar bou.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Penny P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Penny P

Good.

Beds very uncomfortable. Resort needs an interior upgrade. Oven door was broken. TV had a line running across the screen. Iron was pathetic. Lots of water around the chalets. No drainage system.

John O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Pragtige, lekker plek met baie te doen.

Natuur, staproetes, bergfietstrap, swembaddens en vele meer. Pragtige natuurgebied.

Marika J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika J

Kwaliteit tyd saam met kinders.

Soveel om te doen op een perseel. Geen rede om te wonder hoe om kinders besig te hou nie. Pragtige omgewing en vriendelike personeel. Ietsie om op te kan verbeter, is meer opskepbakke in kombuis. En voëlmis by braai area op die stene en op buite ligte. Maar word beslis aanbeveel.

Aha Alpine Heath Resort se terugvoer

Good day,
Thank you so much for your review.

Aha Alpine Heath Resort
Vanie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanie L

The place was absolutely amazing, the views were incredible.

The chalet was super clean and the fire place was an absolute bonus.

Elmie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie B

Baie lekker gewees.

Daar was geen probleem daar nie. Die skoonmakers praat net verskriklik hard vroeg in die oggende.

Virginia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M

The most enjoyable holiday we ever had.

Perfect holiday destination with family with lots of activities, adventures close by, affordable and excellent meals at the restaurant. Relaxing atmosphere with pool, spa etc. Family loved and enjoyed their stay, thank you.

Carmen M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Amazing venue, great staff, very friendly.

I would rate the chalet 3 stars, also small, but the resort itself was a great experience.

Annemie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V

Heerlik gerus en die mooiste uitsig.

Was heerlik, rustig. Kon ongelukkig nie al die staproetes doen nie a.g.v. al die reën. Maar oor die algemeen was dit baie mooi en heerlik.

Aha Alpine Heath Resort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer dat jy nie staptogte kon doen nie.

Aha Alpine Heath Resort
Eric S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S

Voedsel vir die siel.

Die kinders het die geriewe baie geniet, veral die putt-putt en boogskiet.

Aha Alpine Heath Resort se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.

Aha Alpine Heath Resort
Olga D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olga D

Fantastiese oord, asemrowende natuur.

Die oord word goed bestuur. Die personeel is oor die algemeen uiters vriendelik, oop en hulpvaardig. Die atmosfeer is rustig danksy die streng anti-geraas beleid en die kabbelende stroompie. Bokkies en perde wei tussen die chalets. Chalets is goed toegerus, met selfs elektriese komberse. Die Cascades- en Oribi-staproetes is baie mooi en nie te moeilik nie, maar jou voete mag nat word op die Cascades-roete so vat jou eie handdoek saam, of plastieksakke om jou skoene te probeer droog hou. Die Cascades is die moeite werd - pragtig! Die restaurante en kroeg is goed. Die winkel is basies net 'n snoepie/geskenkwinkel. Die fasiliteite/aktiwiteite vir kinders is fantasties!

Alvino P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvino P

Overall good holiday.

Great peaceful location, friendly staff and good customer service.

Chantell S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell S

Ligging pragtig.

Skoonmaak van huisies kan hul op verbeter, maar op oog af aanvaarbaar. Die rooster was wel daagliks geruil met skoon rooster. Sekuriteitswag (Samuel) het ons baie vriendelike ontvang en gegroet! Definitief 'n goeie aanwins.

Jose B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jose B

Relaxing and convenient.

Beautiful, relaxing and tranquil environment, which also offers a multitude of activities for all family members. All this convenience while on the door step of open spaces that the mountian range offers.

Suvir L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suvir L

Beautiful setting dampened by poorly serviced unit.

Unit was not clean and place mats dirty that we could not use. Fridge needs attention, especially the freezer - you should definitely not store food here!

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ritta Bongiwe N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritta Bongiwe N

Fabulous.

We had a wonderful time with my family. Will go back again.

Seipati N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati N

Friendly receptionists and well welcome from Alpine Staff.

They welcomed us with nice braai, where by we brought our own meat and they provide us with pap and salads. They do have entertainment. I would definitely recommend it and next year we will back again at Alpine Resort. Expect our quote in February or March 2022.

Morne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Netjiese oord, baie goed toegerus, uitstekende diens!

Sien sterre.

Anabela P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anabela P

Lovely break

The only down side was we need to drive to Bergville for firewood, as the resort had run out - but they were unbelievably helpful when we needed wood at the last minute - Andile and Mbali were so helpful and really so gracious - thank you.

Santie K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Het lekker gerus

Seuns het die tennis baie geniet. Al die aktiwiteite is gratis met baie vriendelike personeel. Die wooneenhede is baie lekker warm met die binnekaggel. Daar is ekstras op die perseel soos perde en die spa.

Prakash N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prakash N

Wonderful setting and accommodation.

Clean and spacious, great facilities for families.

Inge V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge V

Baie mooi!

Die huisie se kamers se matte was baie vuil en baie beknop. Glad nie weerspieëling van foto nie. Daar het twee kinders in die kinderswembad verdrink, baie traumaties, en ons het self gedink dis 'n gevaarlike swembad om op te skryf "kiddies pool".

Leonard S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonard S

Dit moet 'n ontspanningsoord wees, nie 'n disco nie.

Die oord moet hulle besoekers in toom kan hou. Jy kom by so 'n oord aan, betaal duur om dit te geniet en om te ontspan. Dan kry jy bure wat oorverdowende musiek speel en nog kuier tot watter tyd in die aand.

Ian S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian S

Pragtige skoon.

Staproetes, amfiteater asemrowend, verblyf skoon en netjies, ietwat te duur vir twee.

Alida V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida V

Wonderlik.

Dit was 'n baie lekker vakansie behalwe dat die spa personeel baie onbeholpe en ongeskik was.

Mala N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mala N

Relaxing, re-energizing break in the mountains!

Our family of 5 (which included 2 teens and a pensioner) had a wonderful stay at Alpine. So peaceful, relaxing and truly home away from home.

Lungile L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile L

What a beautiful stay.

The place is amazing, the staff is absolutely friendly, always willing to help especially Victor, the tour guide. The rooms are neat and well equipped, the bathrooms are neat and always have hot water running. I love this place and I am definitely going to do it again.

Daleen V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen V

Heerlike rustige wegbreek.

Vriendelikste verwelkoming by die hek! Chalet was netjies, goed ingerig en (behalwe vir paar spinnerakke in die badkamer) baie skoon. Al die staf baie vriendelik en behulpsaam. Baie vermaak vir kinders en gesin. 'n Heerlike wegbreek. Ons sal beslis weer gaan.

Oloff H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oloff H

Baie aangenaam, gaan net eenheid baie versigtig moet kies oor besige tydperk.

Het oord baie geniet. Kan vir enige iemand aanbeveel. As jy stilte wil hê oor besige tydperk (soos lang naweke) gaan jy die eenheid baie versigtig moet kies. Dit kan baie besig en luid raak. Wat ek vreemd gevind het is dat sekere eenhede ingeboude braai fasiliteite het en sommige nie. As jy in 'n eenheid bly wat nie een het nie kan jy 'n braai by die oord huur teen R80 per dag.

Reeshma R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reeshma R

Lovely place but unfortunately staff don't follow up on payments made and then insist we owe money.

Our stay was booked for the 19th of May, on arrival we were told that there is an outstanding balance by 2 staff members named Avuyile and the manager that was there on the day around 2pm. We had booked 2 chalets and payments were made in full for both the units in advance. I had even emailed confirmations of these payments to the establishment but obviously that was not followed up by staff. I was very disappointed with this because even after showing the required info staff still insisted we owe money. After an hour of this eventually we were told that it looks like everything is in order but they would look into it.

Sue C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sue C

Dirty, poorly maintained, negative environment.

Presented with chalet content list (with prices) on arrival and reception were insistent that we check it off first time. The staff were insistent that we do the task as we would be charged for anything found missing. Numerous items missing and not replaced. Unit smelt of sewerage. Windows had to be propped open with kitchen knives as mechanisms were faulty. We did this to try and relieve the smell. Linen, cutlery, walls, microwave and toilet dirty. The kettle didn't work, the safe was broken, the tiles fell off the headboard onto our daughter's head, the fireplace leaked water into the lounge when it rained, the socket missing safety cover. Cobwebs on the ceiling fans. Broken glass on the grass outside the unit. Double bed sagged in the middle, pillows cheap and lumpy. No washing up liquid or cloth supplied despite asking twice. They expect things to be missing/stolen and have an unfriendly policy for dealing with it. This is a resort with either the wrong guests or the wrong staff. Staff were friendly and professional and I felt quite sorry for them. In light of the poor appointment of the unit, I will not be paying the balance of the account - it took 4 hours to "check-in" including the presence of a team of cleaners we asked for to get the worst of the grime off the unit. I have photos of some of the issues. All in all, a negative experience and shockingly overpriced for the state of the unit. Would not recommend.

Gawie R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie R

Ligging op pad kus toe vanaf Gauteng goed.

Lekker oorslaapplek op pad kus toe. Daar is heelwat om te doen. So twee aande se oorslaap sal beter werk.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jani S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jani S

Was glad nie beïndruk nie!

Vermaaklikheid vir kinders was swak beplan. Kos was teleurstellend.

Aisha W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aisha W

It was great!

It was a great weekend. Very sporty and active. Clean. Good customer service. Units could use an upgrade and be better equipped in the kitchen, but overall, fantastic! Northern Drakensberg is peaceful.

Jacques H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H

Ontspanne!

Sien die sterre hieronder.

Christo J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christo J

Dis mooi in die berge, maar dis baie besig en kommersieel.

Dis baie mooi in die berge. As jy na rustigheid soek, is dit nie die plek nie. Daar is nie geriewe om te braai by jou huisie nie. Jy moet ekstra betaal om 'n gasbraaier te huur. Die meubels is glad nie goeie gehalte nie. As jy daarvan hou dat jou kinders die heeldag besig gehou word teen betaling, is dit 'n plek wat jy kan oorweeg. As jy net in die natuur wil wees en die rustigheid geniet is Alphine Heath nie vir jou nie.

Danie V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danie V

Te duur vir die kwaliteit ...

Die meubels is afgeleef en ons moes self betaal vir kaggelhout. Die restaurante is vrek duur.

Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 594 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MmU5N2FiLTY0YzAtNGYyNC1iZGZkLTQ1NWYzMjIyYjNmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Off Cavernberg Road Northern Drakensberg 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.613958333333 29.000333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang