Aha Alpine Heath Resort
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 594 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kom ontspan in die eksklusiewe aha Alpine Heath Resort in die middel van die prentjiemooi noordelike Drakensberge, gerieflik geleë tussen Durban en Johannesburg.
Hierdie oord is 'n unieke basiskamp vir 'n aantal vakansiedoelwitte en bied gehalteverblyf, heerlike kookkuns en uitstekende konferensie- en troufasiliteite. Sport-entoesiaste kan menigte aktiwiteite geniet wat strek van perdry en visvang tot adrenaliensportsoorte soos vierwielmotorfietsry, verfbal en boomtoptoere wat jou bloed 'n bietjie vinniger sal laat pomp. Daar is ook 'n fantastiese verskeidenheid vermaak vir die kinders en 'n daaglikse aktiwiteitsprogram vir volwassenes.
Die oord het 100 luukse chalets met panoramiese uitsigte op die berg vanaf die sitkamer. Elkeen het ook 'n kaggel vir koue winteraande, 'n kombuis, stoep, satelliet-TV en 3 knus slaapkamers. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Buiten die uitstekende spa, bied aha Alpine Heath Resort 'n aantal wonderlike opsies by verskeie eetplekke op die perseel. Gaste kan die happies by ons koffiewinkel, kroeg met 'n pooltafel, Pizzerea en Tavern geniet. Anders kan gaste self maaltye voorberei met heerlike produkte van die plaaslike dorp.
Talle natuurlike wonders en Wêrelderfnisterreine is maklik bereikbaar vanaf die oord en dit sluit The Royal National Park, die historiese Spioenkop Battlefields, die prentjiemooi Tugela-waterval en Falcon Ridge in.
aha Alpine Heath Resort is werklik 'n topblyplek in die Drakensberge en dís wat hierdie unieke dorp regdeur die jaar so gewild maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 153
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aha Alpine Heath Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 594 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang