Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Ivory Tree Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Aha Ivory Tree Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Warren B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Great stay, beautiful place.

Staff were excellent. Great place to spend a weekend away.

Jp S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp S

Rustig.

Baie lekker gebly en gerus.

Tegan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tegan C

Great stay! But not sure it is worth the cost.

A beautiful commercial lodge! We enjoyed our stay - the food was delicious and the accommodation is stunning. We did feel that the service wasn't great for the price you pay. The staff seemed inexperienced and struggled with 'out of the norm' orders. The arrival greeting was great, but thereafter the reception service was slightly disappointing. The game drives were stunning and we were lucky to have a lovely bunch of people on our game drives, but it is worth keeping in mind for future travellers that you may get paired with loud people and you drive with them for your stay. We also had some odd occurrences, like the turn down service arriving at 9pm each night - not sure if that is the norm but it was slightly odd. Despite the above, it was a lovely lodge in the Pilansburg and we really enjoyed being there and having the time to relax.

Nico U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Heerlik en ontspannend.

Saam met ons kinders van 25 en 21 hier oorgebly vir 2 nagte. Lekker wildritte saam met hul mense gedoen en heerlik geëet en kuier daar. Lekker rustig.

Cobus E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus E

Baie luuks, maar duurste kamers lê ingedruk tussen ander kamers.

Mens voel regtig bederf, maar vermis ongelukkig die vrede en verlatenheid van die bosveld. Ek glo dalk van die goedkoper huisies is mooi weggelê, maar die groot, luukse, duur kamers is nie. Ons het die aand maar vroeg gaan slaap, want die mense in die omringende huisies het geraas.

Lukas T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas T

Absolute paradys.

Te veel om te skryf!

Rassie A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie A

Uitstekkende vriendelike diens. Mense is ingesteld om 'n ou se kuier onvergeetlik te probeer maak.

Ons kuiertjie was uitstekkend. Vanaf die vriendelike diens, wonderlike smaakvolle kos tot by die goed georganiseerde aktiwiteite! Dinge kon net nie beter uitgewerk het nie.

Karin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Die wegbreeknaweek was baie lekker en spesiaal.

Ongelooflike vriendelike en hulpvaardige personeel wat hierdie spesiale verblyf en omgewing net meer die moeite werd maak.

Stephne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne V

Baie rustig.

Alles was wonderlik, behalwe vir die diens vanaf die bar area aangesien hulle seleksie rêrig power was en die diens buite by die swembad rêrig nie goed was nie. Ons was al voorheen daar en dit was vir seker beter. Die staf se kleredrag is ook slordig en die koffie was elke keer koud. Nie great vir 'n plek wat vir buitelandse gaste cater nie. Ons verblyf in ons kamer was tip top soos altyd en hulle het uit hul pad gegaan om ons huweliksherdenking spesiaal te maak.

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 138 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kgabo-rylaan, Bagatla-hek, Pilanesberg Nasionale Park, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASfAChFuKx2pfzIdiAVZHvy6NpWyzcRUZlpFP1TpUQ0sHM9GELK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Kgabo Drive Bagatla Gate 0316 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.185952102052 27.144706249237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang