Aha Kathu Hotel
- Kapasiteit: 158 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aha Kathu Hotel bied B&B-verblyf en is in die hartjie van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike oornagstop.
Verblyf by aha Kathu Hotel bestaan uit 79 individueel versierde kamers. Dié kamers het elk 'n dubbelbed of 2 aparte enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
'n Buffet-ontbyt en aandete word bedien in die restaurant. Die hotel het 'n welvoorsiende kroeg en gastesitkamer, wasgoeddiens, asook veilige parkeerplek.
aha Kathu Hotel is naby die middedorp en Kathu Village-winkelsentrum. Die hotel is ongeveer 3,7 km van Kalahari Gholf- en Buiteklub af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thabiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Aha Kathu Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 158 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap