Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Kathu Hotel

  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

aha Kathu Hotel bied B&B en is in die middel van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Akkommodasie by aha Kathu Hotel bestaan uit 79 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Buffet-ontbyt en aandete word in die restaurantarea bedien. Die hotel spog ook met 'n goed gevulde kroeg en gaste-sitkamer, wasgoeddienste en veilige parkeerplek vir voertuie.

aha Kathu Hotel is naby die dorp se sakekern en Kathu Village-winkelsentrum geleë. Die hotel is ook sowat 3,7 km vanaf Kalahari Gholf- en Buiteklub geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thabiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aha Kathu Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABIN0k7Kw0QPuz6SG934BaLS0OjAoJw5G0cR5r95asa7Uo41B9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 C/O Hendrik van Eck and Deben Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.703157 23.034436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang