Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Lesedi Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Andrea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Satisfied. I booked a triple room in Xhosa. We landed up in a Zulu hut with 1 bed. It was what was described. I felt the dinner for R230 per person a bit overpriced as there was a very limited selection of wild meat (tortoise, crocodile). Perhaps there could have been some chicken pieces for those that don't eat wild meat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Relaxed, friendly staff, great food. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Beautiful and clean place. The staff is so friendly. High quality service. The best hotel I have been privileged enough to stay at. Gorgeous buildings,really makes you appreciate African architecture and the fact that our ancestors were really creative. And it gets more breathtaking when you walk inside the rooms. Wow! Their breakfast and dinner is mouth-watering. I will go back again. I loved everything about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie baie goed. Alles was wonderlik en die mense het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Ongelooflik. Die tweede keer dat ons daar was. Mense is vriendelik, behulpsaam, net 'n ongelooflike plek om uit te span. Kamer is verskriklik mooid. Heerlike ontbyt gehad. Geen probleem met ons of motor se veiligheid gehad nie. Wagte beweeg rond in die aand. Baie dankie, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Dit het ons verwagtinge oorskry. Ons het 5-ster diens ontvang. Die kamer was asemrowend. Die kos uit die boonste rakke. Die personeel eerbiedig en hulpvaardig. Die dekor vanaf die ontvangs tot by die restaurant is prentjie mooi. Baie dankie aan almal wat hierdie 'n fantastiese huweliksherdenking gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Excellent. Amazing. Wonderful experience. Great service with very friendly staff. Great food, will definitely visit again. Excellent place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2020

Wonderlike ervaring gewees. Het bietjie meer verwag in die kamers. Geen warm water gehad om te stort nie ons voel dat personeel vooraf moet sorg dat alles in werkende toestand is. Sal definitief weer besoek. Die vertoning was uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2020

Mediocre. Ontvangs relatief vriendelik. Op aankoms het ons iemand gehad wat met ons bagasie gehelp het, maar nie op vertrek nie. Die kamer was bedompig alhoewel daar 'n waaier in was, kon nie venster oopmaak nie, geen diefwering of goggagaas. Aandete (R220pp) was ook 'n teleurstelling, maar ontbyt was relatief goed. Kos word te vroeg uitgepak wat beteken warm geregte (malvapoeding ens.) en kaas en ham (ontbyt) was uitgedroog en opgekrul.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Shalene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Baie netjies, gasvry en etes is 5 ster! Van ons aankoms tot ons uitboek was alles van top gehalte! Definitief 'n aanbeveling vir enige Suid-Afrikaner of uitlander. Keep it up!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 272
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 272
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Lesedi, Gedeelte 198 van Plaas 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQRbshTcAy54d51dSXspf38v4iTbYffeigkd8vJswcscS867J1l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 aha Lesedi Portion 198 of Farm 493 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8377999 27.882141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang