Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Lesedi Lodge

  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Lesedi, Gedeelte 198 van Plaas 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

aha Lesedi Lodge bied B&B en is sowat 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Die lodge bied 'n kulturele dorpie-ervaring en is ook naby die Wieg van die Mensdom se Wêrelderfenisgebied.

Akkommodasie by aha Lesedi Lodge bestaan uit verskeie chalets wat in 'n Afrika-styl versier is. Hierdie eenhede is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke chalet het 'n en suite-stort of bad. Elke chalet het 'n TV met satellietkanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike eksotiese maaltye word in die restaurant bedien; die restaurant is in 3 lokale verdeel wat 3 unieke eetervarings bied.

Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is en 'n informele lapa-area waar vreugdevure en braaispyskaarte geniet kan word. Vir die korporatiewe reisiger; 5 konferensiegeriewe is beskikbaar om te huur, en spangeboue en ander spesiale geleenthede kan ook voorsien word.

aha Lesedi Lodge is ook ideaal geleë sowat 15 km vanaf Hartbeespoortdam en sy besienswaardighede en doendinge, 'n uur se ry vanaf Sandton en Johannesburg se middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 152

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • aha Lesedi, Gedeelte 198 van Plaas 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Aha Lesedi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Lesedi, Gedeelte 198 van Plaas 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQRbshTcAy54d51dSXspf38v4iTbYffeigkd8vJswcscS867J1l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 aha Lesedi Portion 198 of Farm 493 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8377999 27.882141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang