Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simon’s Town Quayside Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nerina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Een van die beste! Was 'n fantastiese ondervinding. Die kamer was verrassend groot en die kinders se beddens was mooi opgemaak en reg op aankoms. Elke dag mooi skoon gemaak en diens was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie diens, fantastiese uitsig! Salig. Dit was 'n regtig goeie ervaring. Lekker gebly, naby alles! Fantastiese uitsig! Goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly. Die gesinseenheid is op die hoek, met ongelooflike uitsig. Baie lekker gebly, fantastiese uitsig, puik diens! Sal vir seker weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Groep familie vir 'n troue. Lieflike plek. Ons het heerlik gebly. Die mense is baie vriendelik. Vreeslik hulpvaardig. Daar is bobejane wat amok maak, so kyk maar uit vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naeema P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very friendly staff. The staff was amazing. Very friendly and ready to assist you with your needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dena L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful stay with views of the ocean, harbour and mountains. What a lovely place to stay. The room was clean and so well positioned to sit and watch the water while we worked. A lovely little tea and coffee station with a mini bar fridge. The WiFi was excellent and perfect for us to work. A lovely quiet place with the most amazing views of the ocean, harbour, and mountain. The lady at the front desk was awesome. Full of such good advice and recommendations. We loved chatting to her. We would suggest popping in at Fran's for an unbelievable meal at amazingly affordable pricing and if you forget your toothbrush, pop over the road to a little kiosk that is open till 11pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie geniet. Al het die Suid-Ooster gewaai, was ons balkonkamer heerlik. Mooi uitsig. Parkering reg voor die hotel en 'n warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag
5.0
Apr 2024

Can't beat the fresh sea air. It was quite peaceful sitting at my sea-facing window and just relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great stay. The receptionist was very friendly. Everything was as advertised. Lovely venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly in Simon’s Town Quayside Hotel en sal beslis weer wil teruggaan. Baie netjies en pragtige uitsig. Het die kamer met stoep baie geniet. Verskeidenheid van eetplekke stapafstand van die hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 442
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 442
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 442 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang