Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simon’s Town Quayside Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulderstrand, Kaappunt en die Scratch Patch.

Verblyf is beskikbaar in Seefrontkamers, Bergfrontkamers, 'n Gesinskamer en Seefrontkamers met balkonne. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke hotelkamer het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar word ’n kontinentale ontbyt by die restaurant bedien en ander etes kan van die spyskaart af bestel word. Daar is gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 24 uur-ontvangs en parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, voetslaanroetes, bootvaarte, museums en kuriowinkels in. Die area is bekend vir skilderagtige roetes, voetslaanpaadjies en strande.

Aha's Simon's Town Quayside Hotel is 44,5 km vanaf Kaapstad se middestad en 53,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Glendene K
Saam met lewensmaat
5.0
It was very pleasant in the evening. My stay was very peaceful and pleasant. I will definitely go again and recommend this place to fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ghaniefa V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect stay. Fantastic! We stayed in the family room, sea view with a toddler and he enjoyed it thoroughly. Parking was terrible. Need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Willemien V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, puik diens en baie mooi uitsig. Ons is baie vriendelik verwelkom. Diens by ontvangs was puik. Die kamer was skoon, netjies en presies so...
Sien meer
Sep 2024
Nerina B
Gesin met klein kinders
5.0
Een van die beste! Was 'n fantastiese ondervinding. Die kamer was verrassend groot en die kinders se beddens was mooi opgemaak en reg op aankoms. Elke...
Sien meer
Aug 2024
Yvette S
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie diens, fantastiese uitsig! Salig. Dit was 'n regtig goeie ervaring. Lekker gebly, naby alles! Fantastiese uitsig! Goeie diens!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simon’s Town Quayside Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 463
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 463
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang