Simon’s Town Quayside Hotel
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulderstrand, Kaappunt en die Scratch Patch.
Verblyf is beskikbaar in Seefrontkamers, Bergfrontkamers, 'n Gesinskamer en Seefrontkamers met balkonne. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke hotelkamer het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar word ’n kontinentale ontbyt by die restaurant bedien en ander etes kan van die spyskaart af bestel word. Daar is gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 24 uur-ontvangs en parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, voetslaanroetes, bootvaarte, museums en kuriowinkels in. Die area is bekend vir skilderagtige roetes, voetslaanpaadjies en strande.
Aha's Simon's Town Quayside Hotel is 44,5 km vanaf Kaapstad se middestad en 53,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tamaryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Simon’s Town Quayside Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang